Die vyf mans het glo die pryse van gekwoteerde toerusting opgestoot.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Geldwassery"
10 in hof vir R600 m. se tenderbedrog
’n Ondersoek deur die Valke sou later onthul dat meer as R600 miljoen vir die bou van die toilette toegeken is.
Vrou (51) sit lank ná miljoene rande bedrog
Sy het vervalste fakture met haar eie bankbesonderhede uitgemaak en so onwettig geld ingevorder.
Trifecta-saak hervat
Die saak teen die Noord-Kaapse ANC-swaargewigte John Block, Alvin Botes, Yolanda Botha en Trifecta se direkteur, Christo Scholtz, hervat Maandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley. Hulle staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery.
Trifecta-saak hervat
Die saak teen die Noord-Kaapse ANC-swaargewigte John Block, Alvin Botes, Yolanda Botha en Trifecta se direkteur, Christo Scholtz, hervat weer vandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley . Hulle staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery.
Noord-Kaapse huurtenders glo nooit geadverteer
Die Noord-Kaapse regering het glo huurtenders met die Trifecta-groep aangegaan sonder dat enige tenders adverteer is, het die Noord-Kaapse hooggeregshof Dinsdag in Kimberley aangehoor.
Vermeende bedrieër probeer sy gesig wegsteek
Xilisile Guquza, wat van bedrog aangekla word, het Woensdag voor sy verskyning in die Johannesburgse gespesialiseerde handelsmisdaadhof sy gesig met ʼn Nando’s-papiersak, probeer wegsteek.
Malema wil wéér mynwerkers toespreek
Die geskorsde ANC-jeugligaleier, Julius Malema, beplan om vandag mynwerkers in Virginia in die Vrystaat toe te spreek.
Malema kan glo tot 15 jaar tronkstraf kry
Die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, kan glo tot 15 jaar tronkstraf kry indien hy skuldig bevind word aan geldwassery.
‘Skiet die boer’ verander na ‘skiet Zuma’
Ondersteuners van die geskorste ANC-jeugligaleier, Julius Malema, het gisteraand tydens ʼn nagwaak in Polokwane die woorde van “Dubula iBhunu” (skiet die boer) na “skiet Zuma” verander.