Die SAUK het ʼn Suid-Afrikaanse sepie se omnibus vir die naweek verbied aangesien daar glo eksplisiete inhoud in van vandeesweek se episodes was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Generations"
Vier vas ná omroeper, akteur se skietdood
Vier mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn gewilde radio-omroeper en akteur.
Gewilde omroeper, akteur doodgeskiet
ʼn Gewilde radio-omroeper en akteur is Sondagaand doodgeskiet.
Sepie-akteur in hospitaal ná motorongeluk
ʼn Bekende sepie-akteur is in die Milpark-hospitaal opgeneem ná ʼn ongeluk op die N14 naby Diepsloot, in die noorde van Johannesburg, waartydens twee mans gesterf het.
Generations-akteurs weer hof toe
Veertien van die 16 akteurs wat verlede jaar uit die plaaslike sepie Generations afgedank is, het weer die hof genader in ʼn poging om die nuwe reeks te kanselleer, het City Press Sondag berig.
Sepie-akteurs gepos oor hulle staak
Die vervaardigers van die sepie Generations het 16 akteurs afgedank omdat hulle gestaak het, het die SAUK Maandag gesê.