Burnedine Matthews van Hoërskool Goudrif in Germiston is die jongste wenner van R30 000 in Die Wolkskool en Virseker se Kop-in-die-wolke-kompetisie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "germiston"
Ligte vliegtuig ploeg in veld by Germiston
Vier mense was in die vliegtuig toe dit in ʼn veld tussen Leondale en Wadeville neergestort het.
Driejarige amper uit kar gegryp
“Ons wil nou meer as ooit ander ouers waarsku sodat hulle nie deur dieselfde trauma hoef te gaan nie.”
Vyf vas wat glo met noodsaaklike infrastruktuur peuter
Die verdagtes is tydens twee afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem waar daar glo koper- en elektriese toevoerkabels gesteel is.
Geen borgtog vir Prasa-bestuurder
Die Prasa-bestuurder het glo skelm toerusting van Prasa by ʼn ander perseel laat aflewer.
Polisiebeamptes in hof oor afpersing, korrupsie
Vier polisiebeamptes bly in aanhouding ná hulle Vrydag in die Germiston-landdroshof verskyn het op aanklag van afpersing en korrupsie.
Man doodgeskok in Germiston
Die man het glo probeer om ʼn elektriese hoofkragkabel van 3 000 volt te knip.
Twee skietvoorvalle binne ure in Gauteng
Drie mense is gewond in twee afsonderlike skietvoorvalle in Gauteng.
Lesufi gee nóg ’n skoolhoof die trekpas
Die LUR is woedend aangesien die skool nagelaat het om haar familie in te lig dat sy afwesig was.
Ouma se soektog na vermiste 15-jarige eindig tragies
Laticia Princes Jansen (15) van Germiston se ouma het dadelik na haar begin soek toe sy nie van die skool af teruggekeer het huis toe nie.
Busbestuurder sterf toe hy vragmotor van agter tref
ʼn Busbestuurder is Vrydagaand op die N3 in Germiston dood tydens ʼn ongeluk met ʼn vermoedelik stilstaande vragmotor.
Enkele gil, toe klap skoot wat lewe eis
“ʼn Tablet, ʼn selfoon en ʼn televisiestel. En ʼn lewe. Dís wat hulle gevat het.”
2 vas vir renosterhorings, leeubene
Twee mans is onderskeidelik in Germiston en Cullinan in Gauteng in hegtenis geneem vir die besit van renosterhorings en leeubene.
Driejarige brand dood in huis in Germiston
Die eerste brandbestryders was binne sewe minute op die toneel.
Twee in Germiston doodgeskiet
Twee mans, albei in hul 30’s, is Woensdagoggend in Germiston doodgeskiet.
Twee tydens rooftog by supermark doodgeskiet
ʼn Man en ʼn vrou is Saterdagmiddag tydens ʼn rooftog by ʼn supermark in Germiston doodgeskiet.
Man ernstig beseer toe gassilinder ontplof
Die ontploffing het groot skade aan die huis aangerig.
Drie sterf toe motor ná ongeluk begin brand
Drie persone is in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng dood en ʼn ander ernstig beseer toe ʼn motor ʼn tenkwa getref en aan die brand geslaan het.
19-jarige sterf in Gauteng toe weerlig hom tref
ʼn 19-jarige man is dood en ʼn 14-jarige skolier ernstig beseer toe hulle Saterdagmiddag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng, aan ʼn regatta deelgeneem en ʼn weerligstraal hulle getref het.
Spoedvrate raak kreatief met verskonings
Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44.