Heidi Edeling, uitvoerende hoof van die Ghoemas, het tydens die vergadering bekend gemaak dat sy nie meer op die Ghoema Musiek Trust gaan dien nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ghoema"
MultiChoice en ’n nuwe era van sensuur
Finansiële afdreiging veroorsaak dat kuns die eerste slagoffer is van ʼn nuwe era van sensuur.
Ghoemas reageer ná omstredenheid
Die Ghoema Musiek Trust hou egter voet by stuk dat hy die groter belang van die Ghoemas in gedagte gehou het tydens die besluitnemingsproses.
Ghoemas: PW Botha sou trots gewees het
Vryheid van spraak is een van die belangrikste boustene van ’n demokrasie. Vryheid van spraak moet ten alle koste beskerm word. Nie net van politici nie, maar ook van korporatiewe instellings wat voorskriftelik wil optree ten koste van die kunste.
’n Volk staan op
Ons is sat geboelie. Toekennings kan van ons weggevat word, maar nie ons harte wat kragtig saamklop en saamhoop nie.
Steve oor Ghoema-herrie: ‘Niks hiervan is vir my maklik nie’
“Die ware stand van sake is, ons is in die moeilikheid. Ons word in ʼn hoek gedruk en daar is owerhede daar buitekant wat net een agenda het en dit is om Afrikaans om van die bodem af te vee.”
Foto’s: Ghoemas uitgedeel midde omstredenheid
Die Ghoema-musiektoekennings is Woensdagaand die Sun Arena in Pretoria uitgedeel te midde van ʼn herrie wat oor Steve Hofmeyr se benoeming losgebars het en talle kunstenaars wat die geleentheid geboikot het.
Nuuskommentaar: Inkonsekwentheid, Ghoemas, Steve en ras
MultiChoice se “afpersing” dat hy as borg sal onttrek as ’n lied waarby Steve Hofmeyr betrokke is, vir ’n Ghoema in aanmerking kom, het die rofie afgekrap van ’n veel ingewikkelder probleem as wat dié instansie sou kon dink. Miskien lei dit daartoe dat die ongelykhandige, polariserende hantering van rassekwessies vir eens en altyd oopgevlek word en na regverdigheid sal lei.
Video: Demi Lee geloof vir Ghoema-toespraak
“Verder wil ek dit opdra aan elke persoon wat nog hoop het in hierdie land, wat bly in hierdie land, wat hulle kinders grootmaak in hierdie land en wat lief is vir hierdie land.”
‘Die land’ is weg
Dr. Dirk Hermann, die bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, het dié ope brief aan Heidi Edeling, uitvoerende hoof van die Ghoemas, geskryf nadat die musiekvideo van “Die Land” waarin Steve Hofmeyr sing van die benoemingslys van die Ghoema-musiektoekennings verwyder is.
Borg onttrek aan Ghoema-musiektoekennings
“ʼn Glansgeleentheid soos dié wat die prestasies van Afrikaanse kunstenaars vereer, kan nie vertroebel word deur politieke voorkeure en polities gedrewe besluite nie.”
MultiChoice reageer op Ghoema-besluit
MultiChoice het sy stilte verbreek nadat hy versoek het dat Steve Hofmeyr nie deel van die Ghoema-toekennings is nie en gedreig het om sy borgskap aan die geleentheid te onttrek.
Talle sangers ondersteun Steve ná Ghoema-besluit
“As ons musiek nie welkom is daar nie, is ons ook seker nie welkom nie.”
Bok Radio onttrek van Ghoemas
“Bok Radio kan geen vorm van diskriminasie op enige vlak teenoor enige kunstenaar(s), groep of taal ondersteun nie.”
Ghoema-nominasie onttrek oor Steve Hofmeyr
“Hierdie is ʼn klap in die gesig van kunste, vryheid van uitdrukking én vir die bevordering van Afrikaans.”
Wen R10 000 met die Ghoema-toekennings
Afrikaanse musiekliefhebbers word genooi om kaartjies te koop vir dié spoggeleentheid.
Kyk wie is vir 2019 se Ghoema-toekennings benoem
Die kykNET Ghoema-toekennings bring vanjaar weer die grootste rolspelers in die musiekbedryf byeen om musiekvrystellings tydens die 2018-kalenderjaar te bekroon.
Inskrywings vir Ghoema’s 2019 sluit eersdaags
Vorige wenners soos Elvis Blue, Refentse en Jo Black het dit eens dat dít ʼn geleentheid is wat geen kunstenaar moet misloop nie.
Video: Ghoema-wenners vertel oor goue aand
Die wenners van die gesogte Ghoema-musiektoekennings het Sondagaand hul opwinding met Maroela Media gedeel. Kyk hier wat sê Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr, Jo Black en Elandré oor hul toekennings – én kyk uit vir die blapse!
Ghoema-toekennings 2018: Jo Black maak skoonskip
Die groot wenner van die aand was Jo Black. Geliefde Afrikaanse sangers soos Caroline-Grace, Kurt Darren en Riana Nel het almal ʼn draai op die glanstapyt gemaak.