Die man se motor is tot stilstand gedwing waarna die verdagtes hom uit sy bakkie gesleep en in die kop geskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Greytown"
18-jariges het glo Greytown-boer vermoor
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Sarel David Theron (49) wat op sy plaas in Seven Oaks in Greytown, KwaZulu-Natal vermoor is.
Man vas oor 11-jarige se lyk op ashoop
ʼn 31-jarige man is in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklag dat hy sy voormalige vriendin se 11-jarige seun ontvoer en vermoor het.
Vier vas oor liggaamsdele van diere
Vier verdagtes het in die Greytown-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn nadat hulle glo betrap is waar hulle die liggaamsdele van bedreigde diere verkoop.
Drie in hof oor moord op sakeman
Die drie vermeende moordenaars van Cornelius Herholdt (66) wat in sy huis in Greytown, KwaZulu-Natal aangekeer is nadat hulle hom vasgebind en doodgesteek het, het Woensdag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof verskyn.
Twee mans doodgeskiet ná hulle egpaar aanval
‘n Boervrou van Greytown, KwaZulu-Natal het teruggeveg nadat sy en haar man Dinsdagaand deur gewapende mans oorval is en haar man in die skouer geskiet is.
Vyf sterf in KZN-ongeluk
Vyf mense is Vrydagoggend dood en 12 mense is ernstig beseer in ʼn ongeluk naby Greytown in KwaZulu-Natal.
Man tydens rooftog aan die brand gesteek
ʼn Winkeleienaar is Donderdag tydens ʼn rooftog aan die brand gesteek.