Die N4 is een van die besigste nasionale roetes wat strek van Mpumalanga in die ooste van die land tot Botswana in die weste. Motoriste word nou opnuut gemaan om versigtig te bestuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Groot Marico"
Partye kap Zuma-monument in Groot-Marico
Die DA, VF Plus asook die EFF het uitgevaar teen ʼn monument ter waarde van nagenoeg R2 miljoen van pres. Jacob Zuma wat Woensdag in Groot-Marico in Noordwes onthul is.
AfriForum rig ‘simboliese monument’ op vir Zuma
“Ons is vandag weer hier om kapsie te maak teen Noordwes se planne om steeds ’n monument vir Zuma op te rig.”
Oprigting van Zuma-standbeeld gestaak
Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig die Zuma-standbeeld word nie meer in Groot Marico opgerig nie.
Groot Marico-plaasmoord: Man gevonnis vir ‘barbaarse daad’
Die aanvallers het pangas en ʼn vuurwapen gehad en deur ʼn badkamervenster toegang tot die huis gekry.
Twee gevonnis ná plaasaanval: ‘Ons hoop dit bring vertroosting’
Twee berugte huisrowers is vandeesweek tot gesamentlik 40 jaar tronkstraf gevonnis in verband met ʼn plaasaanval verlede jaar op Groot Marico in Noordwes.
Plaasaanval: Rowers eet aandete terwyl hulle slagoffers aanhou
Twee aanvallers het hulleself aan ʼn afgetrede egpaar se aandete gehelp, nadat hulle die egpaar Maandagaand in hul plaashuis naby Groot Marico in Noordwes aangehou en aangerand het.
Groot Marico-plaasmoord: Kleinkind was ook in huis
Die boer wat Sondagoggend in Groot Marico in Noordwes vermoor is, was saam met sy vrou die eienaars van die Sumsaren-wildreservaat.
Boer vermoor, vrou met panga aangeval
‘n 59-jarige boer van Groot Marico in Noordwes is vermoor en sy 54-jarige vrou met ‘n panga aangeval tydens ‘n plaasaanval Sondagoggend.
Boer skuldig bevind aan dieremishandeling
ʼn Hof in Noordwes het ʼn boer, Derick van Wyk, skuldig bevind aan dieremishandeling en hom tot ʼn jaar tronkstraf of ʼn boete van R30 000 gevonnis.