Die laaste bevestigde waarneming van die orka-paar was in Mosselbaai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "haai"
17 haaikarkasse naby Gansbaai gekry
Dit is moontlik die meeste haaie nóg wat deur ʼn Orka-paar in hierdie gebied gedood is.
Loop lig vir haaie by Kommetjie
Die walviskarkas het op Langstrand uitgespoel.
Haaikykbedryf onder druk van haaivangers
Gulsige kommersiële haaivangers is besig om die multimiljoenrand haaikykbedryf se voortbestaan te bedreig.
Strand gesluit ná haai branderryer byt
Die NSRI en die Ndlambe-munisipaliteit het swemmers en roeiers gemaan om in die lig van die voorval ekstra versigtig by die strand te wees.
10 haaie in swembad in huis gevind
Die haaie was glo tussen 0,6 m en 1,2 m lank en moes oorleef in ʼn “swembad” in dié kelder wat ʼn deursnee van sowat 4,5 m het.
Tiener deur haai aangeval by Plettenbergbaai
ʼn Tiener wat besig was om branderplank te ry, is Saterdagmiddag deur ʼn haai gebyt, het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê.
Die storie agter die skreeusnaakse haaifoto
Die afgelope tyd is ʼn haaifoto op sosiale media gedeel wat mense vreeslik laat skaterlag het. Die foto wys hoe ʼn haai sy neus uit…
Foto’s: Pretoriase Nasionale Dieretuin spog met twee nuwe skeurtandhaaie
Dit is nie aldag dat Kapenaars die see in Desembertyd vir Pretoria se strate verruil nie, maar dit is presies wat nou gebeur het met twee nuwelinge wat sedert verlede week die Pretoriase Nasionale Dieretuin hul nuwe tuiste noem.
Video: Haai-kabel in Kaapstad getoets
Op die Glencairn-strand in Kaapstad word ‘n elektriese kabel as ‘n haai-afrskrikmiddel getoets.
Video: Vakansieganger probeer haai-slagoffer help
ʼn Man is Dinsdag by die gewilde Byron Bay in Australië dood ná ʼn haai hom aangeval het, ondanks pogings deur ʼn vakansieganger om sy lewe te red.
Foto’s: Haai-aanval by Muizenberg
ʼn 20-jarige man is Vrydagmiddag beseer toe ʼn haai hom by Muizenberg in Kaapstad aangeval het.
Foto: Haai, kyk daar!
Publisiteit was die laaste ding waaraan drie neefs gedink het nadat hulle ʼn reuse Mako-haai op ʼn strand aan die Amerikaanse Golfkus uitgetrek het.
PE-hengelaar deur haai gebyt
Lionel McDougall (42) van Port Elizabeth is Saterdagoggend in Port Alfred in die Oos-Kaap deur ʼn haai gebyt, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Haai-slagoffer was bejaarde toeris
Die slagoffer van Saterdag se haai-aanval by Tweedestrand in Port St. Johns in die Oos-Kaap was ʼn 72-jarige toeris van Oostenryk.
Haai-aanval by Port St. Johns eis lewe
Een persoon is dood na ʼn haai-aanval by Tweedestrand in Port St. Johns in die Oos-Kaap.
Foto van haaie in Somerset-Wes-winkelsentrum?
Dié foto van haaie in ʼn winkelsentrum wat ʼn paar weke gelede deur die gebruiker Jamie King op die internet gelaai is, doen weer die ronde. ʼn Paar lesers wou weet of dit ʼn foto is van die winkelsentrum in Somerset-Wes nadat dié gebied oor die naweek erg deur vloede geraak is.
Man dood in J-Bay ná haai-aanval
ʼn Man wat glo besig was om te snorkel, se liggaam is Vrydag by Jeffreysbaai in die Oos-Kaap aangetref nadat ʼn haai hom aangeval het.
Video: Duiker hipnotiseer haai
ʼn Duiker in die Bahamas het ʼn haai sowat 45 voet (13m) onder die water hipnotiseer.
Haai in NYC-moltrein opgespoor
‘n Dooie haai is op ‘n moltrein in New York, Amerika, opgespoor.