“Die torakale chirurg het met my gesels en verduidelik dat ʼn operasie noodsaaklik is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hartaanval"
Skool in rou ná geliefde onnie by skool inmekaarsak
Ollie Ollewagen het meer as 40 jaar lank skoolgegee en was die hoof van rugby en hokkie by die skool.
16-jarige sterf ná kafeïendrankies
Die tienerseun het by sy hoërskool inmekaargesak.
Ma waarsku ná tienerseun hartaanval kry
“Sy dokter het ook vir my gesê as Marko op sy bed bewusteloos geword het en ek gedink het hy slaap, hy dalk nie Maandagoggend sou wakker word nie.”
Leeus se skeidsregter sterf na wedstryd
Francois Smit, ʼn skeidsregter van die Goue Leeus Skeidsregtersvereniging, is Saterdagmiddag dood nadat hy ʼn wedstryd by die Carletonville High School beheer het.
Seun (5) dood ná straf oor bednatmaak
By die polisie se aankoms het die seun se liggaam langs ʼn kanaal gelê. Hy het net sy onderklere en kouse aangehad en sy neus was gebreek.
Roudiens vir ‘Sarel van Sabie’ gehou
Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, se familie het Dinsdag bekend gemaak dat daar Saterdag ‘n roudiens vir hom gehou sal word.
“In ons harte leef hy voort”
“Hy is nie meer met ons nie, maar in ons harte leef hy voort,” het Marius Loots oor die skielike dood van sy broer Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, gesê.
Sarel van Sabie oorlede
Sarel Loots, beter bekend as Sarel van Sabie van MasterChef SA-faam, is vroeg Maandagoggend in die ouderdom van 45 oorlede.
‘Krejcir nie siek nie’; met selfoon betrap
Die polisie ontken dat die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir ‘n hartaanval gehad het en sê daar is ‘n selfoon en ander items in sy besit gevind.
Prof. Russel Botman oorlede
Prof. Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch , is Saterdagoggend oorlede.
Vragskip-matroos stabiel na hartaanval
ʼn Jong vragskipmatroos wat ’n hartaanval gehad en deur die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) na Oos-Londen gebring is vir mediese hulp, is in ’n stabiele toestand in die St. Dominic Hospitaal in dié stad.
Video: Paramedikus help man met hartaanval; kry self hartaanval
Joseph Hardman, ʼn veteraan paramedikus, het verlede Vrydag ʼn pasiënt, wat ʼn hartaanval gehad het, na die hospitaal vervoer en het KPR toegepas toe hy self simptome van ʼn hartaanval begin toon het.
Musikant sterf aan hartaanval
Die jazz-muskant, Victor Ntoni, is Maandag op 65-jarige ouderdom ʼn Johannesburgse hospitaal dood ná ʼn hartaanval.
Driejarige sterf na hy van pa se bakkie val
Reiner le Roux (3) is vroeg vanoggend oorlede nadat hy verlede Maandag in Mosambiek van sy pa se bakkie geval en op sy kop beland het.
Fredi Nest sterk aan
Die sanger Fredi Nest sterk aan in ʼn Pretoriase hospitaal nadat hy verlede week Maandagoggend twee hartaanvalle gehad het.
Fredi Nest in hospitaal ná hartaanval
ʼn Gewilde Afrikaanse sanger is in ‘n Pretoriase hospitaal opgeneem nadat hy Maandag twee hartaanvalle gekry het.