Dit lyk nou of die poskantoor besig is om sy netwerk van poskantore te “rasionaliseer” en te “herbalanseer”, met die gevolg dat ander poskantore dalk ook in die slag kan bly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hartenbos"
Witdoodshaai spoel in Hartenbos uit
ʼn Mariene bioloog in die gebied vermoed dat die haai deur ʼn orka, of sogenaamde moordvis, gedood is.
Vakansiegangers help toe boot omslaan
“Ons het op die strand gesit en ʼn boot tussen die branders gesien dobber. Toe ons weer kyk is die boot onderstebo en die enjin in die lug.”
FAK vereer vroue vir dienswerk
Die FAK het vandeesweek aan verskeie vroue erkenning gegee vir hul dienswerk om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis te bevorder.
Biggy nie meer by Hartenbos-konsert na regsaksiedreigement
“In die gees van die feestyd het ons besluit om Biggy eerder aan die konsertreeks te onttrek.”
Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog
“Die vertoning sélf het ʼn baie lekker gevoel; almal bring hul stoele en komberse en span uit in die amfiteater.”
Kyk: Wolkbreuk in Hartenbos; skoonmaakwerk amper klaar
Geen beserings is aangemeld nie en dit was ook nie nodig om enige buurte as voorsorgmaatreël te ontruim nie.
Groot name wéér vanjaar by ‘Hartenbos in Afrikaans’
“Ons probeer altyd om musiek te maak wat lewens verander. Daarom het ons kunstenaars soos Jo Black en ander gekies, wat hoop bring deur hulle musiek. Ons wil vanjaar baie spesiale oomblikke vasvang wat werklik mense se harte sal aanraak.”
In Afrikaans is terug vir nóg
“Hierdie konsert is uniek. Dit is nie ’n musiek-ekstravaganza nie en hoewel daar ’n visuele komponent is, gaan dit oor die treffers wat die publiek wil hoor.”
Hartenbos-brand onder beheer gebring
ʼn Veldbrand by Hartenbos Heuwels in Hartenbos, Mosselbaai is Maandagmiddag onder beheer gebring. Twee huise is in die wegholbrand verwoes en ʼn brandbestryder is beseer.
Foto’s: ‘In Afrikaans’ pak Hartenbos-amfiteater vol
“Ons wou iets unieks doen en graag hê dat die liedjies mense se harte in die oomblik moet vasgryp.”
Nóg ʼn Afrikaanse musiekkonsert – en die grootste sterre sing saam
Nóg ʼn Afrikaanse musiekkonsertreeks maak binnekort sy buiging – dié keer die idee van die liedjieskrywer en sanger Johan Vorster.
Familie rasend ná man (78) vermis raak; pleit om hulp
Die familie van Rassie Erasmus (78), wat aan Alzheimer se siekte ly, is rasend van bekommernis nadat hy sedert Sondag in die vroeë oggendure vermis word en pleit om hulp van die publiek om hom te help opspoor.
Nuwe seefront by Hartenbos beplan
Die ATKV het vandeesweek toestemming verkry om voort te gaan met die planne vir die ontwikkeling van die Hartenbos Seefront.
Foto’s: Groot brand in Mosselbaai
Brandbestryders moes deurnag spook nadat ʼn brand op Kersdag in Vakansieplaas naby Mosselbaai in die Wes-Kaap uitgebreek het.
Polisie hou “kokaïen-strande” dop
Daar sal ʼn groter polisieteenwoordigheid wees by strande naby Mosselbaai nadat dromme met kokaïen uitgespoel het, het die polisie Vrydag gesê.
Nóg kokaïen by Mosselbaai opgespoor
Kokaïen met ʼn geraamde straatwaarde van ongeveer R68 miljoen is sedert Kersfees by Mosselbaai se strande opgespoor.
Kokaïen by Hartenbos opgespoor
ʼn Swart sak met 25 pakkies, moontlik vol kokaïen, is by Hartenbos in Mosselbaai opgespoor, het die Wes-Kaapse polisie Vrydag gesê.
Twee lyke op strand gekry
Die liggame van ‘n 21-jarige vrou en 65-jarige man is Woensdagmiddag op ʼn strand in Hartenbos in die Wes-Kaap gekry.