Ná dié lewensveranderende operasie beplan Parusia om ʼn dokter te word om ander kinders soos sy te help.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hartoorplanting"
Foto’s en video: Jong hartontvanger weer tuis
“Ek het vanmôre ook eers weer ná 10:00 by die werk gekom omdat ek nie uit die dorp kan kom nie. Die gemeenskap is ongelooflik en het ons baie bygestaan die afgelope tyd. Chris is selfs deur die hele Wellington terug op die dorp verwelkom.”
Jong Chris se hartoorplanting ʼn sukses
“Ons is dankbaar vir die onbaatsugtige geskenk en ook hartseer vir die groot prys van die geskenk. Ons dank God vir sy getroue hand oor ons familie.”
Jong Chris kry ʼn nuwe hart
“Ons is baie hoopvol en baie dankbaar. In dié stadium kan woorde nie beskryf wat ons voel nie. Tussendeur die dankbaarheid en opgewondenheid moet ons egter ook bieg oor ons bekommernis.”
Hartontvanger se ‘geleende tyd’ ná 24 jaar verby
Van Aarde se seun het aan Maroela Media gesê saam met sy pa se afsterwe het ʼn tweede tragedie ook die gesin onlangs getref.
Vyfjarige is jongste in Afrika wat meganiese hart kry
ʼn Vyfjarige seuntjie van Newcastle in KwaZulu-Natal sterk goed aan nadat hy ʼn paar maande gelede die jongste mens in Afrika geword het om ʼn meganiese hart te ontvang.
[Video] Kind se reaksie te kostelik toe hy hoor van nuwe hart
Toe ʼn vyfjarige seuntjie van Boston in die VSA hoor hy gaan uiteindelik ʼn nuwe hart kry, was sy reaksie te kostelik.
Hartchirurg Marius Barnard oorlede
Die bekende hartchirurg, Marius Barnard, Christiaan Barnard se broer, is Vrydag in Hermanus in die Wes-Kaap oorlede, het IOL berig.
Man met eerste kunsmatige hart sterf
ʼn Man wat twee en ʼn half maande gelede die eerste kunsmatige hart ontvang het, is oorlede.
Polisie ondersoek hartoorplantingspasiënt se dood
Die polisie ondersoek die afsterwe van Paul Thesen, een van die wêreld se langslewende hartoorplantingspasiënte, het sy suster Sondag gesê.
Bekende hartoorplantingspasiënt sterf
Paul John Thesen (48) van Knysna, wie se hartoorplanting die mediese beperkings van die apartheidsregering tot die uiterste beproef het, is in die Oos-Kaap oorlede.
Chris Barnard se stewels teruggegee
Twee verpleegsters, wat prof. Chris Barnard se teaterstewels 44 jaar gelede gesteel het, het nou met die sak patats vorendag gekom.