“Die Here het dit vir ons moontlik gemaak om ons bondeltjie liefde natuurlik te verwek.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heinrich Ollie Terblanche"
‘Verlamde’ rugbyspeler wil nou teruggee
“Dokters sê nog steeds dieselfde as vier jaar terug; hy moes glad nie kan loop nie. Waar hy nou is, is net ʼn ongelooflike wonderwerk.”
[Foto’s] ‘Verlamde’ rugbyspeler dans met sy bruid
“Dit was só emosioneel; ons was net ongelooflik gelukkig. Ons is steeds. Die Here het mooi na ons gekyk en ons is so dankbaar dat ons toe eindelik kon trou.”
‘Verlamde’ rugbyspeler loop: ‘Die Here het elke gebed gehoor’
“Ons wil nooit vir mense jok en sê ons het nooit slegte tye in hierdie afgelope twee jaar gehad nie. Dit was ʼn baie lang pad tot hier, maar ons het net heeltyd geglo die Here sal vir Ollie die deure oopmaak wat hy nodig het en Hy het dit ook gedoen.”
Goeie nuus vir ‘verlamde’ rugbyspeler en verloofde
Heinrich Terblanche, die rugbyspeler wat vroeg in Januarie 2015 verlam gelaat is ná ʼn rugbybesering en sy verloofde Chanel Supra, se beproewing is onlangs verlig toe die paartjie ʼn groot prys gewen het.
Goeie nuus: ‘Verlamde’ rugbyspeler gee eerste treë
“Ons vra nooit hoekom dit gebeur het nie en ons geloof groei net elke dag. Ons is so geëerd om hierdie getuienis te kan lewer en ons storie te kan vertel.”
Verlamde rugbyspeler raak wêreldwyd harte aan
Die storie van ʼn jong rugbyspeler van Gauteng wat na die Wes-Kaap verhuis het om naby die liefde van sy lewe te wees en nou verlam is ná ʼn besering tydens ʼn rugbywedstryd, raak mense se harte wêreldwyd aan.