Toe ek daardie dag in 1978 in my gehawende ligbruin Datsun SSS met sy Bloemfonteinse registrasienommer deur die vroegoggendverkeer vleg op pad na TV-nuus se hoofkantoor in Aucklandpark, tref die groot vet letters in rooi spuitverf my soos ’n voorhamer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hendrik Verwoerd"
Die ondebatteerbare Verwoerd en ander taboes
Deur debat te voer oor historiese figure, beteken nie dat jy vir ’n beter verlede baklei nie. Dit beteken dat jy vir die vryheid baklei om daardie figure te mag kritiseer of komplimenteer.
Die jong Verwoerd as ’n ontluikende akademikus en openbare intellektueel
Elke generasie het die verantwoordelikheid om die verlede te interpreteer. As die verlede apartheid en die onderwerp Verwoerd is, raak dinge ingewikkeld – soos nou weer gesien in die polemiek oor AfriForum se film oor die grondkwessie, skryf prof. Pieter Duvenage.
Boek: Verwoerd aan die woord II: Die laaste vier jaar
Hierdie boek bevat ʼn seleksie uit dr. Verwoerd se toesprake wat nie voorheen gepubliseer is nie.
Is Tsafendas ʼn held?
Met dié dat die aandag die laaste dae gevestig is op die moord op dr. Hendrik Verwoerd in die Volksraad 50 jaar gelede, het stemme opgegaan dat sy moordenaar, Demetrio Tsafendas, postuum tot struggle-held bevorder moet word.
Dr. HF Verwoerd: Rots wat geen korrupsie sou duld
As seun van ʼn bekende, en soms omstrede, openbare figuur word ek soms gevra: Hoe was jou pa as méns, hoe het julle kinders hom in familieverband beleef? Soms meer direk: Was hy werklik so ʼn dogmatiese “man van graniet”soos in die media voorgestel?
50 jaar ná die moord op dr. Verwoerd
Die era van Verwoerd behoort onomkeerbaar tot die verlede en die moontlikhede wat dit ingehou het, is onherhaalbaar verby. Tog voel Afrikaners steeds die behoefte om oor hulle eie sake te besluit en is die middelpuntvlietende kragte wat ’n veelvolkige staat so dikwels kenmerk, steeds aan die werk in Suid-Afrika.
Nuuskommentaar: Verwoerd méér as ’n man van sy era
Vandag, vyftig jaar nadat dr. Hendrik Verwoerd vermoor is, is dit vir die ernstige waarnemer steeds nie so maklik om te oordeel oor die nalatenskap van dié eertydse veelsydige regeringsleier nie.
[Foto’s] Verwoerd 50 jaar later
Die Huisgenoot van 14 Oktober 1966 het dit beskryf as “Suid-Afrika se Lanfer-lente” en het met ʼn tienblad-bylaag die staatsbegrafnis van die Suid-Afrikaanse eerste minister, dr. Hendrik Frensch Verwoerd, in foto’s en woorde vasgevang.
Eeue oue onderwysagterstand word Verwoerd se skuld
Die DA herinner deesdae aan die selfbewuste mens in ‘n groep vriende wat die hardste en meeste nonsens praat om te kompenseer vir ʼn gebrek aan selfvertroue.