Clinton was self nie uitsonderlik goed nie, maar met jare lange politieke ondervinding het sy ʼn voorsprong bo Trump. Aan die ander kant is dit juis die feit dat Trump nie polities “besmet” is nie wat hom vir talle kiesers aanloklik maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hilary Clinton"
Trump sal Clinton nou klop – peiling
Die Republikeinse Party se waarskynlike presidentskandidaat, Donald Trump, sal die Demokrate se waarskynlike kandidaat, Hillary Clinton, klop as ʼn presidentsverkiesing nou sou plaasvind.
Die padkaart na die Withuis vir Donald Trump
Na nóg ʼn reeks oorwinnings vir Donald Trump in noordoostelike state is sy kanse om die Republikeinse Party se presidentskandidaat te word nou die beste tot nog toe. ʼn Verkiesingstryd tussen Donald Trump en Hillary Clinton lyk al waarskynliker.
President Hillary en die toekoms van die Republikeinse Party
Donald Trump en Hillary Clinton het pas gemaklik hul onderskeie partye se voorverkiesings in New York gewen. Die kanse dat hierdie twee kandidate in November teen mekaar te staan gaan kom, word al hoe sterker.