Jana Meyer se vlieëniersvernuf maak van haar ʼn gesogte naam in die bewaringsbedryf. Maar sy het ʼn lang en soms opdraande pad gestap om eindelik haar ware roeping uit te leef.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoedspruit"
Shuri die kameelperdjie sterk goed aan
Shuri se ma het haar nie weggegooi nie, maar was self in ʼn bedenklike toestand toe sy en haar kalfie in die natuurreservaat aangetref is.
Foto’s: Olifantkalf sterk goed aan ná strik-marteling
Die olifantkalf moes weke lank met die strik om haar kop rondloop – maar nou het sy ʼn veilige hawe gevind.
Twee witrenosters in Hoedspruit gestroop
Die twee karkasse is Maandag in ʼn wildreservaat in Hoedspruit gevind.
Lodge-eienaar verskeur: ‘Sy leeus was soos sy kinders’
Wat begin het as ʼn “speletjie” met die leeus het uiteindelik daartoe gelei het dat die eienaar van die Lion Treetop Lodge deur sy eie leeus verskeur is.
Uitgewery hou ’n aand van bewaring
Lapa Uitgewers het verlede week bewaarder gespeel en bestek van stories, stropers, renosters, leeus, olifante en Afrikaans opgeneem.
Vier ontsnap uit aanhouding
“Daar is ook ʼn ondersoek begin na die omstandighede rakende die voorval.”
HESC: ‘Dis nie ʼn werk nie, dis ʼn plesier’
“Ons is hier as gevolg van die goed wat mense aan diere doen.”
Lente Roode: Vir die liefde van diere
Lente Roode is sekerlik een van die bekendste name in dierebewaringskringe, maar sê dié lewe was nooit deel van haar planne nie. “Dit het net oor my pad gekom. En ek is slegs ʼn instrument in die Here se hande.”
Siek Hoedspruit-tiener terug in SA ná behandeling oorsee
“Sy kan self kort ente stap, al is sy vir lang afstande steeds in haar rolstoel, en sy kan ook weer self stort en die badkamer gebruik. Dit is vir ons as gesin ʼn wonderwerk.”
Gemeenskap gee 13-jarige hoop op normale lewe
“Sy sê heeltyd: ‘Maar pappa, ek vat dan nou die mense se geld, hoe gaan hulle lewe?’ Sy kan nie verstaan dat mense so baie geld sal gee net om haar gesond te maak nie.”
10 in hof oor taxigeweld in Limpopo
Tien persone, tussen 26 en 44 jaar oud, het Maandag in die Hoedspruit-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.
Ouers waak by seun (3) ná kameelperd hom trap
Finn het vir Katy, wat vroeër die week verjaar het, geglimlag.
Kameelperd wat ma, seun trap se kalf dood
Die kameelperdkoei wat ʼn ma en haar driejarige seuntjie op ʼn wildlandgoed buite Hoedspruit in Limpopo getrap het, se kalf is dood.
Kameelperd trap ma en seun: Pad na herstel is nog lank
“Ons besef dat, met al die kennis wat iemand het, bly wilde diere onvoorspelbaar, soos dié tragiese voorval gewys het.”
Ma geopereer ná kameelperd haar, seun trap
Die familie het besluit om dit een dag op ʼn slag te vat en positief te probeer bly.
Kameelperd wat ma, seun trap het onlangs gekalf
Dr. Sam Williams (36) het gaan draf en omstreeks 18:00 by sy terugkeer op die toneel sowat 150 m van die gesin se huis afgekom waar die kameelperd steeds besig was om sy vrou en seuntjie aan te val.
Ma, kind kritiek ná kameelperd hul trap
ʼn Ma en haar kind het kritieke beserings opgedoen nadat hulle deur ʼn kameelperd vertrap is op ʼn plaas in Hoedspruit in Limpopo.
Koningjagluiperdtweeling hou verjaardagpartytjie vir bewusmaking
“Daardie nag het ek gedroom die Here sê vir my: ‘Wat dink jy doen jy? Hoekom nou net die gesonde jagluiperd aanneem? Dink jy nie Ek kan die ander een gesond maak nie?’”
Skoonsus ken man uit wat op wildsplaas verskeur is
Die man wie se verskeurde liggaam Vrydagaand op ʼn wildsplaas in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo gevind is, is uitgeken.