ʼn Matriekleerling van Hoërskool Jeugland in Kempton Park, het Woensdag in die hof verskyn nadat hy glo by die skool ingebreek het en naakfoto’s van homself op ʼn onderwyseres se tafel gelos het, het Beeld Donderdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hoërskool Jeugland"
Onnies pak mekaar in hof
ʼn Uitgerekte vete tussen twee Oos-Randse hoërskoolonderwysers het Maandag in die hof gaan draai.