Sanef is bekommerd dat hardhandigheid deur lede van die polisie die afgelope 12 maande toegeneem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hof"
Afsondering: Bepaalde verhoorafwagtendes tydelik vrygelaat
Luidens die regulasie moet hulle vrygelaat word met die opdrag om op ’n spesifieke latere datum in die hof te verskyn.
Eskom wen hofgeding met Nersa oor tariewe
Die uitspraak kan binnekort nóg ʼn prysskok vir verbruikers beteken.
Malema, Ndlozi vlugtig in hof
“Malema en Ndlozi sal nie op die lang duur geregtigheid vryspring nie.”
Malema, Ndlozi verskyn Dinsdag in hof
Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel tydens Winnie Mandela se begrafnis.
Man in hof oor bomdreigemente
Dié 47-jarige man is Sondag ná ʼn jaar lange ondersoek in hegtenis geneem.
Uitspraak in 100 sake sloer al maande
Die hooggeregshof in Pretoria het die meeste uitstaande uitsprake gehad.
Onwettige besetters moet uit én opdok vir skade
Hulle het toegang tot die eenhede gekry deur deure en slotte oop te breek.
Centurion-aanval: Verdagtes verskyn agter geslote deure
Magda van Heerden word steeds in die intensiewesorgeenheid van die Milpark-hospitaal behandel. Barnie sterk tuis aan.
Chantelle Barnard-moord: ‘Ek wag al lank vir dié dag’
Suzette Barnard, ma van die vermoorde Chantelle Barnard, is oorstelp van vreugde nadat haar dogter se vermeende moordenaar uiteindelik weer agter tralies is.
Twee gevonnis wat sigaret-afleweraars in vlaag rooftogte teiken
Die twee het herhaaldelik op afleweringsvoertuie toegeslaan wat sigarette by winkels moes gaan aflewer.
Hoof van departement van gesondheid in hof vir bedrog
Die departementshoof het die ooreenkoms om die diensverskaffer aan te stel glo onderteken tydens ʼn reis na Indië – waarvoor die betrokke verskaffer na bewering betaal het.
Advokaat dood: Polisieman word ondersoek
Opod ondersoek nou die afvuur van ʼn skoot wat tot die dood van ’n senior advokaat in die hof gelei het.
Oud-sportafrigter in hof vir seksuele aanranding
Die man se regspan het vroeër aan die direkteur van openbare vervolging geskryf en gevra dat die besluit om hom te vervolg, hersien word.
Plaasaanvaller wat ‘terroriseer, wreed moor’ swaar gestraf
‘n Plaasaanvaller wat boerderygemeenskappe in die Wes-Kaap maande lank geteister het, is swaar gestraf.
Tronkstraf vir ‘kruieplukker’ met wapen in wildtuin
Carlos Sithole (38) het volgehou hy was besig om kruie te pluk as deel van sy opleiding as tradisionele geneser toe hy in 2017 in hegtenis geneem is.
Meer as 1 000 poste vakant in SA howe
Daar is tans 889 vakante poste in die laer howe en 163 vakante poste in die hoër howe. Van hierdie poste is boonop ‘n jaar lank reeds vakant.
Myeni kry wéér uitstel in hof
Die burgerregtegroep Outa en die Vlieëniersvereniging van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (Saapa) het die aansoek al in Maart 2017 ingedien.
Parys-boere: Uitspraak weer uitgestel
“Die saak is uitdagend om die minste te sê.”
#FeesMustFall-opstoker bly agter tralies
Cekeshe word sedert 2017 by die Leeuwkop-tronk in Sunninghill aangehou nadat hy agt jaar tronkstraf opgelê is vir opsetlike saakbeskadiging, ʼn aanklag waarop hy skuldig gepleit het.