Daar is geen ander woord om Hollywood in my Huis te beskryf as magies nie. Lanklaas was daar ʼn fliek wat dinge soos jong liefde, hoërskool en matriekafskeid so eg uitgebeeld het soos dié fliek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hollywood in my huis"
Foto’s: Première van Hollywood in my Huis
Die première van die nuwe plaaslike rolprent Hollywood in my Huis is gisteraand in Johannesburg gehou. Christia Visser, Edwin van der Walt, Leandie du Randt, Louw Venter en Nicola Hanekom wat almal in die fliek te sien is, het die geleentheid bygewoon.
Wen: Kaartjies vir die première van Hollywood in my Huis
Hierdie kompetisie is gesluit. Hollywood in my Huis is ʼn splinternuwe Afrikaanse fliek wat eersdaags in teaters te sien is. Twee gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie na die première van dié fliek wen.
Hollywood in My Huis: nie net nog ʼn Afrikaanse romantiese komedie nie
Daar is net ʼn bietjie minder as vyf weke oor voordat die nuwe Afrikaanse romantiese komedie, Hollywood in My Huis, teaters landswyd tref. Esté Meyer Jansen het met Louw Venter, een van die akteurs in die rolprent, gesels.
Video: Hollywood in my Huis stel lokprent vry
Die bekroonde fliek Hollywood in my Huis het ’n lusmaker-lokprent vrygestel.