Opknappingswerk aan die geplunderde Houtbaai-hawe sal hopelik binnekort begin, terwyl vissersregte ook oor die volgende paar maande toegeken sal word om weer nuwe lewe in die vissersbedryf hier te blaas.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "houtbaai"
Gewilde Kaapse mark vier 11de bestaansjaar
Die immergewilde en geliefde Kaapse naweekmark, die Bay Harbour-mark, vier in Julie vanjaar 11 jaar van samesyn, inkopies, kos en goeie geselskap.
Publiek gemaan om weg te bly van skeepswrak
Lede van die NSRI is oor die naweek na die skeepswrak ontbied ná berigte van ʼn verdrinking.
Nog ʼn brand in Houtbaai: Oplossings is min
Hy voer aan dat die stad verskeie oplossings probeer vind om die uitwerking van brande op die gemeenskap te verminder, maar dat talle inwoners weerstand bied.
Skubaduiker se liggaam dae later gekry
Die skubaduiker wat Sondag in die omgewing van Duikereiland naby Houtbaai in die see vermis geraak het, se liggaam is gevind.
Basketbalafrigter vas vir seun se moord
Die seun het die verdagte geken.
Bedreigde skilpaaie by Houtbaai vrygelaat
Die vier houtskilpaaie het om verskeie redes by die rehabilitasiesentrum beland.
Podlitiek val met die stoel in die huis …
In die eerste episode met Van Zyl agter die mikrofoon, kyk die span na die onlangse gevegte tussen die EFF, BLF en die Land Party by ’n Houtbaai-verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en, laastens, word daar in diepte gekyk na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019.
Chaos tydens verkiesingsveldtog in Houtbaai
Die SAUK se regstreekse Morning Live-verkiesingsuitsending in Houtbaai in Kaapstad moes opgeskort word toe chaos by die geleentheid uitgebreek het.
Vier dood tydens skietery in Houtbaai
ʼn Span speurders is op die been gebring om die jongste skietvoorval te ondersoek nadat ʼn soortgelyke voorval verlede Donderdag in Houtbaai aangemeld is.
Diefstal blaas dalk nuwe lewe in World of Birds
“Dit was ontsettend seer. Hulle wou my mond met ʼn kombers toedruk. Ek het hulle mooi gevra om my nie seer te maak nie.”
Kleuter ernstig in botsing beseer
“Die seun is na ʼn nabygeleë veld gebring, van waar hy per mediese helikopter vir verdere behandeling hospitaal toe geneem is.”
Polisieman skiet vrou, toe homself in stasie
Die beampte was aan diens ten tyde van die voorval.
Geboue brand in Houtbaai ná ‘stroper’ vermis raak
ʼn Groep ontstoke inwoners het Sondag in Houtbaai in Kaapstad opgeruk en minstens twee geboue, waaronder ʼn pakkamer van die departement van landbou, bosbou en visserye, aan die brand gesteek.
Britse model en vriende in Kaapstad aangeval, beroof
Volgens die model is hulle met pangas en ‘n skroewedraaier gedreig toe hulle by ‘n luukse villa aangeval is.
Tandarts wat glo kinders vermoor terug in hof
Die tweeling se liggame is in ‘n woonstel in Houtbaai gevind.
Rekordgetal Suid-Afrikaners help strande skoonmaak
“Daar was ʼn toename in gemeenskapsgroepe, skole en ondernemings wat vanjaar deelgeneem het.”
Tiener tydens Houtbaai-betoging geskiet
Inwoners van Hangberg in Houtbaai het vandeesweek die strate ingevaar in ʼn betoging teen die toekenningsproses van visvangregte en ʼn tekort aan dienslewering in die gebied.
Vier vas oor gewelddadige betogings in Houtbaai
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, is Maandag verhoed om met inwoners van Imizamo Yethu in Houtbaai te vergader, wat sedert die naweek gebuk gaan onder betogings.
Gewelddadige betogings woed voort in Houtbaai
Vensters is stukkend geslaan, voertuie is met klippe bestook, verkeerstekens is beskadig en aan die brand gesteek en polisiebeamptes is aangeval.