Hy het glo die aanvaller probeer kalmeer terwyl dié ʼn vuurwapen op sy dogter gerig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inbreker"
Pa, seun (14) in aanhouding ná dood van inbreker
Die inbreker het verskeie skote op die man afgevuur voor hy om hulp vir sy 14-jarige geskree het. Die man en sy seun het die inbreker vermoor, en is tans in aanhouding.
Video: Wagters sit boef ore aan
Die video wys hoe die man stilletjies oorklim tot in die erf en net voordat hy sy voete op die grond sit, kom twee honde om die hoek gehardloop. Dit lyk eers asof die honde vriendelik naderkom, maar soos wat die man probeer retireer, is dit baie duidelik dat dié twee nie wil speel nie.
Moordaanklag na hy glo inbreker doodslaan
‘n Huiseienaar word van moord aangekla nadat hy glo ‘n inbreker in sy huis in Butterworth in die Oos-Kaap vermoor het.
Klag laat vaar na vrou ‘inbreker’ skiet
Die aanklag van poging tot moord teen ʼn apteker van die Vrystaat wat haar man geskiet het, is teruggetrek, berig Beeld.
Buckingham-paleis: Man met mes “wou met koningin praat”
David Belmar (44) van Londen het Dinsdag in die Westminster-landdroshof verskyn nadat hy met ʼn mes buite Buckingham-paleis betrap is.
Inbreker toe eintlik ‘n slang
Polisiebeamptes het Dinsdag op ʼn vermoedelike inbraak reageer by ʼn winkel in Ingham, Australië, maar op ʼn 5.7m-lange luislang afgekom.
Inbreker skrik vir man wat hang; bel polisie
ʼn Inbreker in Nieu-Seeland het homself aan die polisie oorgegee toe hy hulle geskakel het nadat hy op ʼn man in ʼn huis afgekom het…