Kortweg, dié eenvoudige verstelling beskerm jou data, soos foto’s en ander persoonlike inligting, ingeval jou iPhone of iPad gesteel word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "iphone"
Apple stel goedkoper iPhones, TV-stromingsdiens bekend
Die jongste reeks iPhones bring beter funksies en beter foto-kwaliteit met sy kameras, verbeterde batterylewe en ʼn aanloklike prys.
Groot nuus vir iPhone-eienaars ná omstredenheid
Apple was verlede jaar in omstredenheid gehul nadat hy erken het dat sy ouer iPhone-fone se werking stadiger word weens sagteware-opgraderings wat nie deur die verswakte batterye hanteer kan word nie.
Apple stel nuwe slimfone bekend
Só lyk Apple se nuwe iPhone 8 en iPhone X wat Dinsdag in Cupertino, Kalifornië, bekendgestel is.
Só kan nuwe iPhone dalk lyk
Apple se lojale aanhangers en gebruikers hoef nie meer lank te wag om te sien wat die maatskappy vir die volgende iPhone beplan nie.
Apple maak nuwe iPhone 7-modelle bekend
Apple het Woensdag tydens ʼn perskonferensie in San Francisco in Amerika die nuwe iPhone 7-modelle bekend gemaak.
Só lyk die nuwe iPhone 7
Apple het tot dusver elke jaar in September ʼn nuwe iPhone bekendgestel en stel vanjaar ook nie teleur nie – aanhangers van dié vervaardiger wag in spanning vir die jongste iPhone 7, wat in September vanjaar bekendgestel word.
Rowers soek eerder R10 as iPhone
Vier rowers het ʼn man en sy dogter helder oordag in Durban, KwaZulu-Natal beroof, het The Mercury Woensdag berig.
Apple bloos oor iPhone-sagteware en #bendgate
Apple moes die week met die bekendstelling van sy nuwe iPhones bontstaan om vrae te antwoord oor sy nuutste sagteware wat veroorsaak het dat sommige verbruikers sein verloor en die nuwe iPhone 6 wat glo buig.
Rooftog by Centurion Mall
Die iStore-winkel in Centurion Mall in Gauteng is Vrydag van meer as R1 miljoen se goedere beroof.
Video: Só maak mens as jy op ‘n lughawe gestrand is
So wat doen jy as jy oornag op ‘n lughawe gestrand is en wag vir jou vlug die volgende oggend? Jy maak ‘n musiekvideo op jou iPhone van Celine Dion se treffer ‘All By Myself’.
“Waterdig”-slenter vang iPhone-gebruikers
ʼn Slenter wat die ronde doen dat iPhones waterdig kan word indien gebruikers hul fone se programmatuur opgradeer na iOS7, het veroorsaak dat talle iPhone-gebruikers hul selfone gebreek het.
Apple ondersoek iPhone-sterfte
Apple het Maandag gesê hy sal bewerings ondersoek nadat ʼn vrou in China, wat op haar iPhone gepraat het terwyl sy die foon gelaai het, glo doodgeskok het.