Iran se staatsmedia het Vrydag berig dat ontploffings in die sentrale provinsie Isfahan gehoor is, terwyl Amerikaanse media amptenare aangehaal het wat bevestig het dat Israel vergeldingsaanvalle op sy aartsvyand van stapel gestuur het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "iran"
Tien feite op die pad na ’n oplossing vir konflik tussen Israel en Palestyne
Die huidige konflik tussen Israel en die Palestyne, wat twee weke gelede begin het deur die bloedigste terreuraanval tot nog toe op Israeliese burgers en die mees koelbloedige aanslag op Jode sedert die Tweede Wêreldoorlog, dreig steeds om in ʼn breër streekskrisis te ontaard wat die reeds gespanne globale verhoudinge verder kan laat verswak.
VSA, Iran ruil gevangenes uit
Die gevangenes is bevry as deel van ʼn ooreenkoms wat insluit dat die VSA $6 miljard aan Iranse fondse ontvries.
Iran doen stappe teen popsanger wat betoog teen verpligte hoofbedekking
Hy het ʼn beroep op vroue gedoen om hul “hoofbedekking te verwyder” en die video bevat kort gedeeltes van verskeie vroue wat dans sonder dat hul hare bedek is.
Betogings oor vrou se dood in aanhouding eis reeds agt
Betogings duur al vyf dae lank met talle Iranse vroue wat hul hidjab-kopdoeke uit verset voor juigende skares mans en vroue aan die brand steek.
Raisi kan Iran verder isoleer
Raisi het ook ’n uiters bedenklike menseregte geskiedenis en verteenwoordig die ultra-konserwatiewe Islamitiese beweging in Iran.
Internasionale oorsig: Geen lig aan die einde van die tonnel in Mianmar
Twee maande ná die militêre staatsgreep in Mianmar is dit duidelik dat die politieke krisis in dié land nog lank kan voortduur. Jaco Kleynhans ontleed die situasie en ander belangrike internasionale nuusgebeure.
Talle beseer, dorpe beskadig in aardbewing
Wydverspreide skade is aan geboue, infrastruktuur en huise in Iran aangerig.
SA versoek kalmte in Midde-Ooste ná moord op kernwetenskaplike
Die Iranse regering beskuldig Israel vir die aanval en het gewaarsku oor “ernstige weerwraak”.
‘Nie voldoende bewyse’ om sluipmoordbewerings te steun
Bewerings van ʼn komplot teen Lana Marks, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, het verlede naweek die lig gesien.
Trump dreig Iran met vergelding oor beweerde moordkomplot
Die Amerikaanse president het gereageer op ʼn beweerde Iranse komplot om die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, te laat vermoor.
Staatsveiligheidsagentskap ‘neem kennis’ van sluipmoordbewerings
Hoewel Iran die bewerings ontken, het die Staatsveiligheidsagentskap nou onderneem om ondersoek in te stel.
Iran beplan glo VSA ambassadeur in SA se moord
Die Iranse ambassade in Pretoria is luidens die berigte betrokke.
Honderde dood wat alkohol as ‘kuur’ vir Covid-19 drink
Gerugte oor alkohol as kuur vir of teenmiddel teen die koronavirus het in Februarie en Maart soos ʼn veldbrand op Irannese sosiale media versprei.
Koronavirus: ‘Berei voor vir pandemie’
“Dit is nie net ’n Chinese kwessie nie, dit beïnvloed die hele wêreld.”
9 dood in Turkye ná aardbewing
Die aardbewing se episentrum was in buurland Iran geleë.
‘Een koeël, een Amerikaner’, dreunsing dit buite Amerikaanse ambassade in Pta
“Vat julle goed en gaan, of ons gaan julle huis toe stuur in kiste.”
Losprys van miljoene op Trump se kop
“Ons bied ’n beloning van $3 miljoen kontant aan wie ook al Trump doodmaak.”
Iran: Inhegtenisnemings ná straler neergeskiet is
Iran het dae lank ontken dat hy die straler neergeskiet het.
Iran erken: Weermag hét vliegtuig neergeskiet
“ʼn Menslike fout in ʼn tyd van krisis wat veroorsaak is deur Amerikaanse kragtoertjies het tot die ramp gelei.”