Vir 12 uur per dag, drie weke lank, was Donnalee Roberts feitlik blind terwyl sy in die skoene van René, haar karakter in die speelfliek Blindelings, gestaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacques Bessenger"
‘Emosionele ingewikkeldheid’ is goue draad deur Jacques Bessenger se werk
Jacques Bessenger het met Maroela Media oor elkeen van sy uiteenlopende karakters, oor “Donkerbos”, en oor sy alomteenwoordige liefde vir kuns gesels.
[Video] Agter die skerms van ‘Krotoa’
Armand Aucamp vertel hy moes deeglik navorsing doen om die rol van Jan van Riebeeck te kan vertolk.
Luister: ‘Fluiters’-speurdrama verweef fiksie en realiteit
Vergeet vir eers van die liefde en familiedrama en sit jou speurhoed op – kykers kan vanaf 12 April ʼn opwindende nuwe speurdrama uit die pen van die veelbekroonde Deon Opperman op die kassie verwag.
[Video] ‘Modder en Bloed’: 5 dinge waarmee bekendes sal oorleef
Die fliekpremière vir die epiese periodefliek, Modder en Bloed, het Donderdag by Cedar Square in Johannesburg plaasgevind. Verskeie bekendes soos Leandie du Randt, Bok van Blerk, Hanna Grobler, Amalia Uys en Willem Botha het dié geleentheid bygewoon.
Luister: ‘Sink’: ʼn Baanbrekersfliek vir Afrikaans
Die fliekpremière vir die eietydse drama, Sink, was ʼn sterbelaaide geleentheid wat Woensdag plaasgevind het by Cedar Square in Johannesburg.
Resensie: Ballade vir ʼn Enkeling – ʼn nuwe standaard vir plaaslike rolprente
Leon van Nierop se Ballade vir ʼn Enkeling begin vandag in fliekteaters draai. Lees hier hoekom jy dit nie mag misloop nie .