Plaaslike en internasionale kunstenaars het kragte saamgespan om ʼn aanlyn konsert te reël ten bate van die Voice of the Speechless (VOS)-projek, wat deel is van die Brain Child Fund-organisasies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jana Viljoen"
Musiekvideo: Enkelsnit laat val kollig op kinders met spesiale behoeftes
“Die liedjie fokus daarop dat daar mense is wat alleen voel, al is hulle nie afsondering nie. Dit gaan daaroor dat ons almal eintlik maar dieselfde is. Gedurende inperking was ons almal in dieselfde oseaan van onsekerheid – ons was saam eensaam. Dit het die klem geplaas op ons almal se behoefte om liefde te gee en te ontvang.”
Stigting wil gesinne met spesiale behoeftes steun
“Ons mandaat van die Here is om ʼn nuwe standaard oor hoe gemeenskappe dié gesinne moet ondersteun en behandel, daar te stel.”
Só wil Jana Viljoen ʼn stem aan gestremde kinders gee
“Soms ontwikkel jou beste idees uit jou diepste pyn en letsels.”
Trap fiets vir kinders met spesiale behoeftes
“Wat toe gebeur het, het my hart soveel meer hoop gegee dat ek dit eintlik van die dakke wil afskree: ‘die gemeenskap gee om!’
Die Viljoens se eenvoudige gebed vir gesinne met spesiale behoeftes
“Ek dink hierdie was een van my trotste oomblikke. Die seer en pyn wat ons as gesin beleef het, het iets mooi geword wat ander gesinne kan help. Ons uitdagings het vir ander mense ʼn seën geword.”