Dit is die tweede massaskietery in die Amerikaanse staat in minder as 48 uur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kalifornië"
Só ontbied stom tiener hulp
Ná ʼn ses ure lange soektog het die seun se pogings om aandag te trek, soek-en-reddingspanne na hom gelei.
Ses dood in Sacramento-skietery
Beamptes wat daar naby op patrollie was, het die geweerskote gehoor en mense sien hardloop. Met hul aankoms op die toneel het hulle ’n groot skare en verskeie slagoffers aangetref.
People’s Choice-pryse: Publiek kies weer hul gunstelingsterre
Die People’s Choice-toekennings is die enigste toekenningsgeleentheid waar die publiek die wenners bepaal.
Video: Flintstone-huis mag bly – hof
Die huis bestaan uit pers en rooi koepels. In die tuin staan lewensgrootte standbeelde van die karakters van die legendariese animasiereeks The Flintstones.
5 000 brandbestryders takel reusebrand in Kalifornië
Die brand het intussen só groot geword dat hy sy eie weerstelsel genereer.
SA-sanger in VSA maak Afrikaanse debuut
“Ek is mal oor die leefstyl in Kalifornië, maar ek verlang gereeld na pap, boerewors en Suid-Afrikaners se warmte.”
Video: Tiener bots met beer om honde te red
ʼn 17-jarige tiener van Kalifornië het met ʼn beer gestoei nadat dié yslike dier die tiener se hond aan sy onderbaadjie opgetel het.
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.
Kalifornië-brande: Uil skuil midde-in vlug in helikopter
“Dis vreemd om ʼn uil in ʼn vliegtuig te hê. Dis ongehoord dat hy invlieg terwyl die helikopter midde-in sy vlug is.”
Huise word bedreig deur enorme Kalifornië-veldbrand
Teen 427 km² is die Bobcat-brand die grootste ooit in die Los Angeles County en dit woed al meer as twee weke lank. Dit is tans nog net 15% onder beheer.
Brand in Kalifornië die VSA se dodelikste vanjaar
Onder diegene wat steeds vermis word, is ʼn egpaar wat hul seun vroeër gebel en gesê het hulle gaan aan die vlamme probeer ontkom deur skuiling in ʼn dam te soek.
Kalifornië-veldbrande: Miljoene hektaar reeds in puin gelê
Die brande is glo veroorsaak deur meer as 12 000 weerligstrale wat die gebied getref het.
Namibiese ruimteman se toestand verswak
Dr. Japie van Zyl is steeds in ʼn koma in die hospitaal ná ʼn hartaanval.
Namibiese ruimteman kritiek ná hartaanval
Dr. Japie van Zyl het gaan draf en toe in die oprit voor sy huis inmekaargesak.
‘Golden State Killer’ beken skuld
Joseph James DeAngelo is 40 jaar ná die eerste moorde eers in hegtenis geneem.
Kalifornië verklaar noodtoestand oor koronavirus
Die Amerikaanse president Donald Trump het intussen gesê die WHO se sterftekoers vir Covid-19 is vals.
Man dood ná hy tuisgemaakte vuurpyl lanseer
Die Amerikaanse waaghals het geglo dat die aarde plat is en gehoop om dié aanname te bewys deur na die ruimte te reis.
Talle dood, gewond ná skietery by Kaliforniese partytjie
Verdagtes brand los op familie en vriende tydens Amerikaanse voetbalwedstryd.
Tienerverdagte in Kalifornië-skoolskietery sterf
Die seun het Donderdag, op sy 16de verjaarsdag, op sy medeskoliere losgebrand.