Die Amerikaanse president, Joe Biden, het gesê dat Amerika ekstra hulpbronne na Kanada sal stuur, waaronder bykomende brandbestryders en brandbestrydingstoerusting. Die land het reeds in Mei 600 brandbestryders oorgestuur om noodbystand te verleen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kanada"
Foto’s: New York in onheilspellende rookwaas gehul
Die rook van die Kanadese veldbrande het New York se wolkekrabbers Woensdag in ʼn onheilspellende, gelerige rookwaas gehul.
Quebec nou episentrum van Kanadese veldbrande
Quebec het altesaam 424 veldbrande sedert die begin van lente aangeteken – wat meer as dubbel die gemiddelde jaarlikse getal veldbrande oor die afgelope dekade is.
Veldbrande dwing duisende in Kanada om te vlug
Owerhede sê daar is tans meer as 100 aktiewe brande in die land aangeteken.
‘Voorwerp’ oor Kanada afgeskiet
Dit is die tweede soortgelyke voorval in die Noord-Amerikaanse lugruim sedert ʼn vermoedelik Chinese spioenasieballon ʼn week gelede afgeskiet is.
Minstens 38 sterftes weens bomsikloon in VSA
Suid-Florida se temperature het so laag gedaal dat iguanas gevries en uit bome geval het.
Skietery in Toronto eis lewe van vyf
Die skieter is tydens ʼn skietgeveg met die polisie doodgeskiet.
Kanada-mesaanvalle: Tweede verdagte ook dood
“Ons sal nou moontlik nooit weet wat hul motivering was nie.”
Kanada-mesaanvalle: Een verdagte dood gevind
Twee broers is as die beweerde aanvallers geïdentifiseer. Die polisie het intussen bekend gemaak dat daar op die verminkte liggaam van een van die broers afgekom is.
Minstens 10 dood in Kanada-mesaanvalle
Minstens 10 mense is dood en 15 beseer na mesaanvalle in ’n inheemse gemeenskap en ’n nabygeleë dorp in Kanada se Saskatchewan-provinsie.
200 SA’ners is plesierig in Kanada
Wat begin het as ’n paar Suid-Afrikaners wat om ’n potjie in Kanada kuier, is nou ’n reusesaamtrek van honderde Suid-Afrikaners in Ontario.
Polisiemanne aangekla van peuter se dood
Klein Jameson Shapiro is in November 2020 noodlottig gewond toe sy pa en Kanadese polisiebeamptes skote op mekaar afgevuur het.
Skietery in Kanada eis 3
Berigte het aanvanklik daarop gedui dat die aanvaller dalk hawelose mense geteiken het.
Protes in Kanada: Wat voorspel dit vir burgerlike vryheid?
Ongeag jou mening oor die protesoptrede, hierdie ingrypende en outokratiese hantering daarvan moet versigtig beskou word.
Internasionale oorsig: Trudeau oorspeel sy hand
Die Kanadese eerste minister se besluit om die Emergencies Act die afgelope week in werking te stel ten einde meer kragdadig op te tree teen vragmotorbestuurders wat sedert 29 Januarie teen Covid-19 maatreëls betoog, word toenemend wyd veroordeel.
Kanada nou in staat van beleg oor trokdrywers
Met die instel van krygswet word alle burgerregte tydelik opgeskort.
‘Ons gaan nêrens’, hou Kanadese betogers vol
Honderde vragmotors gaan intussen voort om in die middestad van Ottawa, die Kanadese hoofstad, saam te drom en te betoog teen die verpligte Covid-19-inentings en inperkingsbevele vir mense wat nog nie ingeënt is nie.
NS-betogers kamp voor parlement
Soortgelyke optogte in Kanada het intussen daartoe gelei dat van die provinsies hier hul Covid-19-regulasies opgehef het.
Noodtoestand in Ottawa afgekondig
Al meer mense wêreldwyd skop vas teen Covid-19-regulasies. Dit sluit in Nieu-Seelandse en Australiese vragmotorbestuurders wat ook nou opruk.
Betogings bring Ottawa tot stilstand
Inwoners is in hul huise vasgekeer, sakeondernings is tot stilstand gebring en verkeer is ontwrig. Van die vragmotors het ook die grenshoofweg na die VSA versper.