Vier persone, van wie twee polisiebeamptes, is na afloop van ʼn kaping glo deur dieselfde verdagtes geskiet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kapers"
Twee kapers vas ná ongeluk
Twee kapers is in die ongeluk beseer en in hegtenis geneem.
‘Kapers’ by hospitaal vasgetrek
Een van die vermeende kapers is blykbaar tydens die skietery gewond en het by die hospitaal vir mediese hulp aangeklop.
Kaper dood, ‘makkers’ vas toe polisie toeslaan
‘n Kaper is doodgeskiet en vier van sy vermeende makkers is in hegtenis geneem nadat die polisie Vrydagoggend in Blairgowrie in Johannesburg op hulle toegeslaan het.
Chaos toe motoris onwetend by kaper stilhou en hulp aanbied
Mhlaliseni Gqoza Ndlovu (27) is verlede in die Madadeni-hooggeregshof lewenslange tronkstraf opgelê ná hy in 2017 op ’n skiettog gegaan het.
Polisie waarsku teen kapers se nuwe werkwyse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het motoriste vandeesweek gewaarsku teen ʼn nuwe werkwyse wat kapers glo gebruik.
Vermeende kapers ernstig beseer in ongeluk
Die twee mans het na bewering minute vroeër die motor by ʼn hospitaal gekaap.
Noodlottige M1-ongeluk neem skokwending
Die gru-ongeluk waarin vier mense dood en twee ander in ʼn kritieke toestand is, het Sondagmiddag ʼn skokwending geneem.
Kapers gefnuik, gemeenskap loof bouers
“Dit is voorwaar lekker om te sien hoe Suid-Afrikaners teen misdaad kan saamstaan – julle is ware kampioene.”
Twee ‘polisiemanne’ doodgeskiet
Twee mans, wat hulself glo as polisiebeamptes voorgedoen het, is Woensdag in die vroeë oggendure tydens ʼn oor-en-weer-skietery met die Valke in Midrand, Gauteng doodgeskiet.
Kapers, polisieman tydens skietery in PTA gewond
ʼn Polisiebeampte is in ʼn kritieke toestand nadat hy Sondagaand tydens ʼn oor-en-weer-skietery met drie vermeende kapers in Pretoria gewond is.
Barmhartige motoris geskiet ná hy wou help
ʼn Man van Krugersdorp sterk in die hospitaal aan nadat hy Dinsdagaand in Monument, Krugersdorp in Gauteng, tydens ʼn kapingspoging geskiet is.