ʼn Span van vier kapers – meestal onder die invloed van alkohol en dwelms – kan tussen 30 en 40 voertuie per maand steel en soms tot vyf of ses voertuie per dag bekom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kaping"
Gekaapte trok in Paarl teruggevind
Die vragmotor het ʼn vrag ter waarde van sowat R1 miljoen vervoer.
Swaar straf vir kapers wat koerier ontvoer
ʼn Brawe veiligheidswag het destyds die misdaad sien ontvou en die gekaapte voertuig, met die koerier nog daarbinne, gevolg terwyl hy die polisie ontbied het.
Verdagtes dood ná skietgeveg met polisie
Die mans is glo deel van ʼn sindikaat wat reeds meer as 18 Volkswagen Polo’s in Gauteng gekaap het.
Vragmotor, matrasse ná kaping teruggevind
Twee van die beweerde kapers het later dieselfde dag presies vir die polisie gewys waar hulle die 13 matrasse afgelaai het.
Man geskiet toe hy hom tydens kaping teësit
Die kapers het aanvanklik ’n waarskuwingskoot geskiet nadat die man geweier het om uit die motor te klim.
Vrou vertel van noue ontkoming toe kapers toeslaan
“Ek het net gedink daar is geen manier dat ek terug in die motor klim nie. As jy dít doen, is jy weg.”
Vragmotor met selfone in Midrand gekaap
Die verdagtes het op die sekerheidswagte wat die vragmotor vergesel het, begin skiet.
Vierpotige op pad na nuwe ma ‘gekaap’
Die bestuurder het by die kapers gepleit om die hondjie vir hom te gee, maar hulle het geweier.
Drie mans betrap met kreefsterte
Die blitspatrollie het ook drie beweerde kapers vasgetrek nadat hulle teen ʼn muur vasgejaag het.
Ambulans in Limpopo gekaap
Die ambulans is die volgende oggend in ʼn nabygeleë nedersetting gevind.
ANC-LP gekaap, gyselaar geneem
Judith Shabalala is veilig tuis nadat haar voertuig Saterdagaand gekaap is.
Polisieman met verlof vang kapers
Die polisie het die slagoffer met skoenveters vasgebind in die motor aangetref.
Vrou dood ná ‘polisie’ egpaar kaap
Die verdagtes het later langs die R55 gestop en die egpaar aangesê om uit te klim en weg te hardloop.
Kapers teiken nou ook motorhandelaars
Tydens die ontmoeting word kopers of verkopers van al hul besittings en kontant beroof en met wapens gedreig.
Trokdrywer vas ná ‘kaping’
Toe die polisiebeamptes twee en twee bymekaar sit, het hulle besef die vragmotorbestuurder was by die kaping betrokke.
Man sterf, vrou kritiek ná ‘kaping’
Die man en vrou is in die motor aangetref.
Kapers jaag met baba weg
Die eienaar het inligting van die slimfoon-app oor die ligging van die voertuig aan die polisie en gemeenskapsgroepe op WhatsApp begin deurgee.
Man vermoor tydens mislukte kaping
Die polisie het steeds geen leidrade oor ʼn mislukte kaping nie.
Bramley-kapingsvideo: ‘Ek kyk dit oor en oor’
Harriet Ackermann praat met Maroela Media oor haar suster wat Vrydag tydens ’n kaping doodgeskiet is.