Soros beskou homself as die “wêreld se gewete”, maar het in die proses vir konserwatiewes die superskurk in James Bond-flieks geword.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kapitalisme"
Ideologie moet werklikheid verhelder, nie voorskryf
Uiteindelik is dít wat die kapitalisme en die sosialisme met mekaar gemeen het: Geeneen van hulle plaas die méns – hetsy die individu of die gemeenkap – sentraal nie.