ʼn Boer is in die gesig geskiet, ʼn veiligheidsbeampte is gewond, twee polisiebeamptes is in ʼn motorongeluk beseer en vyf verdagte is deur die polisie vasgetrek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kasselman-veiligheidsdienste"
Nóg ʼn aanval op Mpumalanga-plaas
Skaars vier dae ná die wrede moord op vier lede van die Smuts-gesin op hul plaas in die Balfour-omgewing, is nog ʼn vrou op ʼn Mpumalanga-plaas aangeval.