Medvedev het Murray se eerste afslaanpot in albei stelle gewen en daar was daarna geen keer aan hom nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Katar"
Video: Talle SA’ners uit Doha uiteindelik tuis
Toe die vliegtuig met dié groep Suid-Afrikaners in Johannesburg begin neerstryk, het almal die Suid-Afrikaanse volkslied uit volle bors begin sing.
Honderde bly gestrand ná Qatar-vlugte gestaak word
Alle Qatar-vlugte terug na Suid-Afrika is op die nippertjie onverklaarbaar gestaak.
SA’ners wag ure lank op lughawe
Die vlug is aanvanklik vertraag weens die tekort aan beskikbare kwarantyngeriewe in Suid-Afrika.
Nuuskommentaar: Katar-isolasie gaan gevoel word
Die omvattende isolasie waarin verskeie Arabiese lande hul klein, maar invloedryke buurman, Katar, geplaas het, het reeds ’n rimpeleffek elders in die wêreld.
14 000 ontruim ná brand by Katar-inkoopsentrum
Ongeveer 14 000 mense moes Saterdag uit ʼn inkoopsentrum wat nog in aanbouing is in Doha, Katar, ontruim word nadat ʼn brand daar uitgebreek het.