“Die verdagte het beweer dat amptenare in diens van die hooggeregshof korrup is en het gedreig dat indien hulle nie voor Vrydag [16 Desember] in hegtenis geneem word nie, hy die hooggeregshof gaan opblaas.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kimberley"
Skoolseun voor sy huis doodgeskiet
Die tiener is na bewering geskiet toe die verdagte verby hom gery en ʼn skoot afgevuur het.
Beloning van R1 miljoen ná transitoroof lewe van wag eis
Verskeie aanvallers het met swaarkaliber-vuurwapens en springstof op die geldwa toegeslaan.
Verhoor begin ná moord op Kimberley-sakeman
Piet Els is op 23 Januarie 2018 op sy plaas buitekant Kimberley aangerand. Hy is vier maande later dood.
Stadsjapies vat voor met brandbestryding
ʼn Spuitvliegtuig kos R23 000 om dit vir ʼn uur in die lug te hou, maar hulle het bevestig dat hulle dadelik sal kom as die geld in hulle rekening is.
AfriForum nader MRK oor Kimberley se water
AfriForum het deur middel van watermonsters bepaal dat Kimberley se water nie vir menslike gebruik geskik is nie.
Diensleweringsbetogings teister Kimberley
Kimberley word tans weereens deur ontwrigtende en vernietigende diensleweringsbetogings geteister.
Sportmeneer in hof vir statutêre verkragting
Die verdagte het na bewering sy vriendin se dogter verkrag.
Metale glo oorsaak van voëlvrektes by Kamfersdam
Talle watervoëls het sedert die begin van die jaar hier gevrek waarna die provinsiale departement van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling met ʼn ondersoek begin het.
Veiligheidswag met staat se IT-toerusting betrap
Rekenaartoerusting ter waarde van sowat R30 000 is by die staatskantoorgebou in Kimberley gesteel.
Video: Kimberley krap kop oor visse in straat
Babers is vandeesweek in poele water in ʼn straat in Kimberley gewaar.
Oorlogsgedenkteken stuk vir stuk weggedra
ʼn Inwoner van Kimberley het gesien hoe ʼn groep mense ʼn swaar bronsplaat in ʼn trollie vanaf die gedenkteken oor die pad stoot.
Verdagte gesoek ná moord op Kimberley-sakeman
Piet Els is sowat vier maande nadat hy en sy vriendin op sy plaas aangeval is in ʼn hospitaal dood.
Beloning uitgeloof vir inligting oor hospitaalmoord
Die vier mans het die hospitaal met persoonlike beskermende toerusting binnegekom.
Jong pa dood in huis aangetref
“Hy het altyd ’n danspassie of twee gehad het, soos net hy dit kon doen.”
Mag ons met sagter oë na onderwysers kyk
“Ek weet die Here het my geroep om ʼn juffrou te wees, maar ek hoop jy kyk ná hierdie brief met sagter oë na my as onderwyser. As jy stilstaan en baie mooi kyk, sal jy my oë bo my masker sien uitsteek – ook vol bang en seer.”
Liggaam van vermiste vrou opgegrawe
Die oorledene se vriend is in hegtenis geneem in verband met haar dood.
Vier vas oor verkragting van meisies in Noord-Kaap
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die herhaaldelike verkragting oor ʼn paar maande van twee meisies, onderskeidelik vyf en sewe jaar oud.
Nóg ’n dwelmmuil vas
Sowat 800 Suid-Afrikaners is tans in buitelandse gevangenisse vir beweerde dwelmhandel.
Gestremde brand amper dood; ma tronk toe
Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.