“Een van die beoordelaars het vir my gesê dat ʼn mens net só kan speel as jy tragedie ervaar het, so my emosies het werklik deur my gespoel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "klavier"
Klawers dans eersdaags op Oudtshoorn-klavierfees
Liefhebbers van diverse klaviermusiek sal weer eersdaags bekoor word op die 14de jaarlikse Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Jong pianiste pronk in nasionale klavierkompetisie
Die bekende Suid-Afrikaanse pianis Charl du Plessis is vanjaar vir die tweede keer by dié kompetisie betrokke.
Video: Vrou in Kiëf speel klavier in puin
Volgens talle inskrywings op sosiale media het die vrou haar woonstel ontruim nadat die video geneem is.
Jong pianiste ding mee in Atterbury-kompetisie
“Uitsonderlike talent moet gekoester en ontwikkel word en geleenthede moet geskep word om hierdie talent optimaal te laat groei.”
Hoor professionele klavierstemmers die slotklank?
In 2021 is klavierstemmers skaarser as die spreekwoordelike hoendertande. Hulle is die ware Jakobs wat die wetenskap van akoestiese en estetiese, asook meganiese kennis het om klaviere in ’n japtrap te diens.
Pianis se R3 miljoen-klavier flenters ná klavierskuiwers dit laat val
Die ongeluk het op 31 Januarie gebeur nadat Hewitt ʼn opname van Beethoven se klaviervariasies by ʼn opname-ateljee in Berlyn afgehandel het, en die klavier teruggeskuif moes word na haar woning in Italië.
Wenner van negende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie aangewys
Die 15-jarige Qden Blaauw van Parow is die afgelope naweek as algehele wenner van die negende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie aangewys.
Wen: ʼn Valentynsdag-bederf met vleuelklaviere
Agt gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na dié klavier-extravaganza by die Brooklyn-teater in Pretoria.
Pianiste warm op vir Atterbury-kompetisie
Die openingsaand én die uitdunrondes gedurende die week kan gratis bygewoon word.
Geliefde pianis terug met lekkerluister-album
Dié nuwe vrystelling spog met tien splinternuwe oorspronklike werke uit sy eie pen, asook vier van sy gewildste treffers vanaf vorige albums.
[WEN]: Rocco de Villiers by die Blou Hond-teater
Vir die eerste keer is die bekende pianis Rocco de Villiers met ʼn vleuelklavier by die Blou Hond-teater in Pretoria te sien in ʼn splinternuwe vertoning, Gevleuel, gestryk en gestram.
[Video] Wêreld-klavierdag word op Tafelberg gevier
Die klavier moes spesiaal aangery, opgeslaan en ingestel word op Tafelberg – iets wat nog nie vantevore gedoen is nie.
Linkshandige pianis bestee £28 000 om klavier se note ‘om te keer’
Chris Seed, wat linkshandig is, het besluit om ʼn verband op sy huis te neem sodat hy £28 000 kon bestee om ʼn klavier te bou wat sy dominante hand sal akkommodeer.
Het oorsese konsertsale, operahuise blinker ligte?
Begin ʼn mens ʼn lys maak van Suid-Afrikaanse musici wat nie net in die buiteland woon nie, maar ook daar gereken word as instrumentaliste, pianiste en sangers, besef jy vinnig in hoeveel lande Suid-Afrikaans gebore kunstenaars hulle gevestig het. En soms wonder ʼn mens of die poeletjie hier te lande nie al kleiner word nie.
[Resensie] Aardklop: Franse vioolmusiek net vir uitsoekgehoor
As dié era se musiek met jou hart praat, is Franse vioolmusiek reg in jou kraal, maar aanhangers van ligte, “kommersiële” of bekende klassieke musiek moet liefs dié produksie vermy.