Oudisies is reg oor Suid-Afrika gehou en ná ’n keuringsproses is die top-tien uit honderde inskrywings gekies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koekedoor"
Oud-rugbyspeler en bakkersvrou word ouers
“Ons belowe om altyd onvoorwaardelik vir jou lief te wees wie ook al jy besluit om as mens te wees. Ons beloof om hier vir jou te wees wanneer jy ons nodig het. Niks sal God se plan vir jou lewe keer nie en mense sal altyd sy lig deur jou sien skyn.”
Boek: Corli se kombuis
Bak en kosmaak was nog altyd Corli se grootste liefde. Dié liefde is versterk toe sy en haar gesin ‘n rukkie in Frankryk gewoon het.
Corli se troukoek span die kroon
Die spanning is eindelik verby! Die kranige entrepreneurbakker Corli Botha, vrou van die oud-rugbyspeler Gary Botha, is Donderdagaand op kykNET se werklikheidsreeks Koekedoor as die tweede wenner van dié gewilde reeks aangewys.
Bakseges, -flaters en hope vermaak met ‘Koekedoor 2’
Vergeet onmiddellik van jou dieet: Die werklikheids-bakkompetisie Koekedoor is binnekort terug op die kassie om kykers te vermaak én te inspireer om eie hand aan menger en meel te slaan.
Luister: ‘Koekedoor’-wenner glo aan YouTube
Mareli Visser, ’n amateurbakker, is Donderdagaand as die wenner van kykNET se realiteitsprogram, Koekedoor, gekroon. Dié Noord-Kapenaar is in 1974 gebore en woon in Douglas.
Luister: Koekedoor-beoordelaars vertel wat hulle van Suid-Afrika se beste bakker gaan verwag
Esté Meyer Jansen het in Randburg by Koekedoor se beoordelaars, Mari-Louis Guy, Elizabeth Cloete en Tiaan Langenegger, gaan kuier om te hoor wat bakkers sal moet doen om dié drie te beïndruk.