“Die bestuurder is doodgeskiet en die twee ander veiligheidswagte kon wegkom toe die verdagtes die voertuig aan die brand gesteek het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kokstad"
Vrou helder oordag op plaas aangeval
Sy was besig om wasgoed op te hang, toe sy deur twee mans by die wasgoeddraad oorval is.
Tronkbewaarder oor bedrog gevonnis
Rofiwa Khaphathe (35), ʼn werknemer van die departement van korrektiewe dienste, is in die Kokstad-streekshof gevonnis op nege aanklagte van bedrog.
EFF het glo Kokstad-dokter gedreig
Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) van Kokstad, KwaZulu-Natal, word daarvan beskuldig dat hulle ʼn bestuurder van ʼn hospitaal gedreig het.
Twee polisiemanne vas oor moord
Twee polisiemanne van Intsikeni in Kokstad, KwaZulu-Natal, is Donderdag in hegtenis geneem op aanklag van moord, poging tot moord en dwarsboming van die gereg.
Baba sterf in KZN-ongeluk
‘n Ses maande oue baba is Sondag dood en drie mense beseer in ʼn ongeluk op die N2, ongeveer 30 km buite Kokstad in KwaZulu-Natal.
Kokstad-verdagte soek ná hy op borgtog vrygelaat is
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is op soek na Antony van Rooyen (44) in verband met ʼn beweerde verkragtingsaak.