Die Erfenisstigting se museumstoor by die Voortrekkermonument het een van die mees unieke items nog ontvang wat tot ’n kenner sy kop laat krap het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "konsentrasiekamp"
Lees ’n uittreksel uit ‘Maggie: My lewe in die kamp’
Dit is ʼn aangrypende, maar ook hartverskeurende ware verhaal. Hier volg ʼn uittreksel uit “Maggie: My lewe in die kamp”:
Auschwitz-Birkenau – ná 75 jaar skok die werklikheid nog
Ek maak my oë toe. Die verskrikking is net te veel om te aanskou, die mure net te werklik oor wat hier gebeur het.
Kroonstad-konsentrasiekamp nou rioolplaas
“Die riool stroom soos ʼn rivier in die konsentrasiekamp en in ʼn stadium kon ʼn mens nie eens daar inkom nie.”
Rees-Mogg en erfenis
Erfenisbewaring is ’n verpligting teenoor die geslagte wat ná ons kom en ’n betuiging van respek teenoor diegene wat voor ons hier was – hulle wat ons gemaak het wie en wat ons vandag is. As ons ons voorgeslagte nie ken en verstaan nie, kan ons nageslag dit ook nie doen nie en is selfs die konteks van uitdagings wat ons tans in die gesig staar, skeefgetrek.
ABO-konsentrasiekampie: Hier is die feite
Nadat die Britse LP Jacob Rees-Mogg egter ʼn hele paar kontroversiële uitlatings oor die konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boereoorlog in ʼn BBC-program gemaak het, moet daar noodwendig weer ʼn paar ou oorlogskoeie uit die sloot gegrawe word. Hoe anders gaan ons die regte feite in die hande kry?
Irene-konsentrasiekampkerkhof vier herdenking
Die Irene-konsentrasiekampkerkhof, die terrein waar meer as 1 000 kinders jonger as 15 jaar begrawe is, bied op 25 September ʼn herdenkingsgeleentheid aan.
Groot konflik by Rhodes se graf
Ek het lanklaas soveel innerlike konflik beleef soos toe ek onlangs Cecil John Rhodes se graf besoek het, skryf Ernst Roets.
Zille se twiet: ’n Hoogs emosionele debat
Leopold Scholtz verduidelik waarom Zille se twiet onverstandig was.
[Foto’s] Blomme vir duisende gestorwenes van Anglo-Boereoorlog
Honderde Voortrekkers het Saterdagoggend die vroegoggend lentewind op Erfenisdag aangedurf om die duisende vroue en kinders, wat tydens die Anglo-Boereoorlog in konsentrasiekampe gesterf het, met blomme te gedenk by die Irene Konsentrasiekampkerkhof in Pretoria.
Fondse vir Heilbron-konsentrasiekamp
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Maandag gesê hy gaan fondse bewillig vir die instandhouding van die Heilbron-konsentrasiekampbegraafplaas.
‘Gee ons eerder ‘n engelsman’
Van ʼn verruklike piekniekplek tot ’n haglike konsentrasiekamp Voor die Anglo-Boereoorlog oorlog was Irene nie net die eerste spoorwegstasie tussen Pretoria en Johannesburg nie, maar…