Video’s is wyd op sosiale media versprei waarin gesien kan word hoe lede van die gemeenskap die olifant rondjaag en met voorwerpe gooi.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Krugerwildtuin"
Video: Goeie wetenskap onderlê gesonde KNP-olifantbevolking
Om ʼn park soos die Krugerwildtuin met sy diverse biodiversiteit te bestuur is geen maklike taak nie, maar deeglike navorsing beteken dat die beste besluite geneem kan word.
30 jaar tronkstraf vir renosterstroper
ʼn Stroper is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy in die Krugerwildtuin met renosterhorings betrap is.
Wildtuin-drenkeling se liggaam gerepatrieer
“Dit is ʼn ongelukkige voorval. Die dokter op Skukuza en ander nooddienspersoneel is in kennis gestel en het alles in hul vermoë gedoen om sy lewe te red, maar was onsuksesvol.”
Een vas wat glo Amerikaners naby wildtuin ontvoer
“Die slagoffers is glo daarna deur twee gewapende verdagtes aangehou en ontvoer, waarna hulle na ʼn afgesonderde gebied geneem is en van hul persoonlike items beroof is.”
Wát ʼn belewenis om in die Kruger te draf!
“Hie! Eina!” brul ek terwyl ek na die kramp in my regterbeen gryp. Die volgende oomblik wil ʼn mede-drawwer by my weet presies waar die “hiëna” is wat ek kwansuis gewaar het.
‘Bewaring’ vir die Suid-Afrikaanse politikus en natuurliefhebber
“Dit is vir my soveel van ʼn probleem dat ek geneig is om die woord ‘bewaring’ heeltemal te vermy.”
“Diereregte-isme” vermoor ons wild
Wanneer ons regering, ons staatsdepartemente en/of ons staatsamptenare die diereregtebeweging toelaat om straffeloos binne ons samelewing te funksioneer soos vandag die geval is, is ons dus eintlik besig om georganiseerde misdadige bedrywighede binne die Suid-Afrikaanse samelewing by te staan.
Dagbesoekers oor langnaweek by Krugerwildtuin verwelkom
Besoekers aan die Krugerwildtuin word gemaan om betyds te bespreek en aan die reëls van die wildtuin te voldoen oor die langnaweek van 27 April tot 1 Mei 2023.
Slegs 5% van vakante poste by Krugerwildtuin gevul
“Dié poste sal ʼn beduidende bydrae lewer tot die stryd teen stropery van wilde diere, veral wat betref ons bedreigde renosters.”
Onthoring van renosters die geheim
Die tempo waarteen renosters in die Krugerwildtuin gestroop word, is beslis aan die afneem. Maroela Media het gaan uitvind wat die wenresep is.
Ontmoet Tinyiko Golele, koning(in) van die Kruger
Geklee in haar uniform en met haar R1-geweer in die hand, lyk dit of Tinyiko Golele, streekswagter in die suide van die Krugerwildtuin, nie ʼn bang haar op haar kop het nie.
Krugerwildtuin bly oop te midde van vrese oor ‘Freddy’
SANParke hou intussen die rigting waarin die sikloon beweeg noukeurig dop om besoekers vroegtydig uit die kampe te verwyder, sou dit nodig wees.
Verskeie kampe in Krugerwildtuin oop ná oorstromings
Die Krugerwildtuin se tegniese dienste is steeds besig om die omvang van die skade van die oorstromings te bepaal.
Foto’s: Wildtuin-bestuur geloof oor hantering van vloede
Gaste wat Saterdag uit verskeie kampe in die Krugerwildtuin ontruim moes word, het dit beskryf as ʼn ervaring wat hulle nooit sal vergeet nie.
Veldwagter, nog twee vas vir stropery
Veldwagters het Saterdag te midde van die oorstromings in die Krugerwildtuin ʼn slag teen stropery geslaan.
Alle paaie in suide van Krugerwildtuin gesluit
Teen Sondagmiddag vroeg was die enigste pad uit Nelspruit in die rigting van Middelburg en Gauteng via Badplaas, Carolina en ʼn aansluiting met die N4 by Wonderfontein.
Toestande in Krugerwildtuin gemonitor
“Rampspanne in die wildtuin en eksterne rolspelers is op bystand geplaas en monitor die impak van die reën.”
Nog swaar reën op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verdere waarskuwings vir sommige dele van die land uitgereik en maan dat ontwrigtende reën nog die naweek kan voortduur.
Vier wildtuin-kampe afgesny ná oorstromings
Vier kampe sowel as verskeie paaie en brûe in die Krugerwildtuin is ontoeganklik weens oorstromings, maar daar is nog geen beserings by mense of diere aangemeld nie.