“Masjiene met die mag en diskresie om lewens te neem sonder menslike betrokkenheid, moet deur internasionale wetgewing verbied word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kunsmatige intelligensie"
Kunsmatige intelligensie en ons geloof
So praat ons hierdie afgelope naweek in België tydens ons gemeente-wegbreek oor hoe ons voel oor KI-priesters. Sou ons ʼn KI-dominee wou hê?
ChatGPT se kop staan sake toe ná tanende belangstelling
“Ons glo KI kan elke aspek van ons werkslewe ophef en spanne kreatiewer en produktiewer maak.”
Kunsmatige intelligensie sal deel van moderne klaskamers word
Kunsmatige intelligensie is beslis hier om te bly. Dit kan as ‘n kragtige hulpmiddel in die klaskamer funksioneer, en dit mag nie misken of verbied word nie.
SA kry eerste bedryfsvereniging vir kunsmatige intelligensie
Die vereniging is gestig om plaaslik verantwoordelike praktyke in kunsmatige intelligensie (KI) en outomatiseringstegnologieë te bevorder.
Gaan ChatGPT ons dom(mer) maak?
Nie noodwendig nie, sê sommige kenners, mits dit aangewend word om kritiese denkvermoëns te stimuleer.
Moet ons bang of bly wees oor kunsmatige intelligensie?
Met al dié veranderinge wat tans plaasvind en wat nog op pad is, kan daar net gestel word dat die toekoms daarvan onseker is. Is die rigting waarin die mensdom tans beweeg die regte een?
Só steun SA kletsbot diabeteslyers
Graham Rowe van Guidepost verduidelik dat diabetesverpleging ’n gespesialiseerde vaardigheid is wat tot nou toe nog nie voldoende erkenning gekry het nie.
Luister: Só benut jy ChatGPT tot jou voordeel
“Sien ChatGPT as ʼn bondgenoot en nie as ʼn teenstander nie.”
Hokaai met KI-ontwikkeling vra kenners
Kenners soos Elon Musk en Steve Wozniak vra dat die ontwikkeling van KI-stelsels vir ses maande gestop word.
Luister: Beperkings, invloede van ChatGPT en kie
“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”
Luister: Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig
Wat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik.
Nuwe kletsbot ‘al meer mens’
Staan opsy, ChatGPT, want daar is nuwe kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbot op die tegnologiefront.
Boere kry kunsmatige intelligensie-vennoot
“Hierdie is ʼn eiesoortige Suid-Afrikaanse produk en dit was vir Saai baie belangrik om hierdie spasie eerste te vul.”
Kyk: Robot brand onkruid met ‘weerligstraaltjie’ dood
Die robotte Tom en Dick werk saam met Wilma, ʼn dataverwerker wat deur kunsmatige intelligensie beheer word, om gefokusde onkruidbeheer toe te pas.