Daar is een keer gesê dat solank as wat ons in Afrikaans vry, baklei en skryf die taal sal bly leef. Netso! My hart klop die ene hoop vir ons taal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kuruman"
Vier vas oor R3,5 miljoen se vetplante
Kuruman se veediefstaleenheid het omstreeks 04:30 Dinsdag op die verdagtes toegeslaan nadat ʼn wenk ontvang is.
Twee beamptes roof glo met blou ligte
Die beamptes het glo afhaalbare polisieligte op ʼn private motor gebruik om motoriste op die hoofweg aan te keer en te beroof.
Kommer oor storting van bloed in Kuruman
Die plaaslike munisipaliteit pomp glo reeds die afgelope jaar bloedwater in die veld wat op die grond van die plaaslike natuurreservaat geleë is.
83-jarige Kalahari-boer baljaar in Kurumanrivier
Toe Oom Roesie sien die water kom af, het hy ’n tjoep gegryp en die welkome water gaan geniet.
Ietermago in woonwapark gekry
Navraag is by gemeenskapslede oor die eienaar van die huis gedoen en ʼn persoon wat oor sleutels van die perseel beskik het, is opgespoor.
Ondersoek na brand in Kuruman-stadsaal
Die brand het langer as ses uur gewoed.
Drie vas ná roof by klerewinkel
Markhams-baadjies, draftekkies en kontant is in die verdagtes se huis aangetref.
Nóg ʼn verdagte vas ná transitorooftog
Intussen is ʼn ander rower vas nadat hy by minstens agt huise in die Kuruman-area ingebreek het.
Man sterk goed aan ná skoot in gesig
Die saak is nog nie op die hofrol geplaas nie.
Man geopereer ná skoot in gesig
“Toe hy uit die winkel gekom het, het hy en die veiligheidswag in ʼn woordewisseling betrokke geraak en toe skiet hy my man in die gesig.”
Bankier en kie vas vir bedrog
Die bankier het glo ’n kliënt uit duisende rande geswendel.
Man betrap met lewende jagluiperd, leeubene
Die man sou die dier glo aan iemand in Suid-Afrika verkoop.
Valke fnuik beplande roof by Agrimark
Die Valke het binne die bestek van twee dae vier misdadigers vasgetrek.
Gemeenskap in rou na jong ma sterf
“Soos sy nou is, was sy vir ons op aarde. ʼn Engel.”
Man sterf toe rowers hom voor trok instamp
Tydens hul ondersoek het ʼn wenk die polisie gelei na die Tshwaragano-hospitaal, waar hulle ʼn vierde verdagte teëgekom het waar hy behandel is vir beserings wat hy opgedoen het tydens die worsteling met die oorledene.
Drie aangekeer ná rooftog op plaas
Die bakkie is later aangetref waar dit in die veld naby die nedersetting Bothithong, by Kuruman, omgeslaan het.
Man (38) vas ná moord op leerder (17)
“Dit is sekerlik die laaste ding wat die jong man se familie gedink het toe hy daardie oggend die huis vir skool verlaat het.”
Leerder by skool doodgeskiet
Die voorval het op die skoolterrein tydens skoolure plaasgevind.
Polisie red man tydens kaping
Dit is toe dat die polisiebeamptes besef dat die 25-jarige bestuurder van die voertuig besig is om gekaap te word.