As jy na iets maklik soek om vir die gesin op te dis, is dié aartappeljassies net die regte ding. Dit is eenvoudig om te maak en smaak heerlik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lapa"
Resensie: Nie vir ma’s nie – ʼn kookboek vir pa’s en kinders
Ek het ʼn spesmaas dat hierdie prettige kookboek vir pa’s en kinders wel in die geheim deur ma’s gebruik gaan word, want dié versameling heerlike resepte word van maklik verkrygbare bestanddele gemaak. Enige groentjie in die kombuis sal gou leer dat kosmaak eintlik kinderspeletjies is.
Boek: Eendag op ‘n Maandag
Versamelstukke nou weer in druk! Snuffel gerus op die internet en kyk hoe gewild ouer werke in Chanette Paul se oeuvre op versamelwerwe is. ‘n Baie goeie tweedehandse kopie van haar werk kan deesdae dieselfde prys, of meer, haal as wat dit toentertyd gekos het.
Boek: 50 Beste uit Vrouekeur 1
Elke boek se resepte is onder vyf temas ingedeel en deel 1 bevat veral trooskos soos beskuit en lekker warm geregte soos soutterte, bredies en pasteie en wat vir seker die winter sal troef.
Boek: Die ooreenkoms
Adam Rossouw, suksesvolle sakeman, deeI van Kaapstad se sosiale elite en Petronel Cilliers, ‘n onopvallende sanger in ‘n grot van ‘n kroeg iewers op die Kaapse suidkus is pole van mekaar verwyder, maar na ‘n nag van passie is hulle onherroeplik aan mekaar verbind.