“Dit is ʼn plek om jou kop stil te kry, om jou siel te voed. Die tyd staan stil op die Weskus.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Len Muller"
Len Muller sing van ‘gesprekke met sy Skepper’
“Met elke liedjie wat uitgereik word, sit jy ’n stukkie van jouself daar buite.”
Musiekvideo: Len Muller tref met nostalgiese enkelsnit
“Ek dink mense gaan daarvan hou omdat die musiek jou laat droom en die boodskap agter die lied vir enigiemand iets kan beteken.”
Sangers sê oor gunsteling-Kersfeestradisies
Maroela Media het by ʼn handjievol Afrikaanse sangers aangeklop om uit te vind wat hulle gunsteling-Kersfeestradisies is.
Luister: Len Muller se jongste album getuig van geluk, geloof
“Dit is moeilike tye wat ʼn mens weer op jou knieë bring waar jy rus kan vind op die Skepper se borskas. Die hele album praat oor die intimiteit wat ek beleef in my verhouding met Hom.”
Video: Len Muller, Stella stel inspirerende lied vry
“Die lied het my ook persoonlik deur baie moeilike tye gehelp.”
Sanger sien ‘nuwe horison’ ná depressie
Hy vertel dat hy al van jongs af sukkel met selfbeeld en gedagtes oor homself, maar dat dit versterk is nadat hy in ʼn traumatiese motorongeluk was ʼn paar jaar gelede.
Luister: Len Muller stap sy eie pad in die bedryf
“Dit is ʼn predikant wat my vertel het van twee beelde hoe dit in die hemel en in die hel lyk,” vertel hy oor die idee agter die liedjie “Oorgenoeg”.
Video: Sanger skryf liefdesballade saam met sy vrou
“Dit is ’n nostalgiese liefdesballade, wat geskryf is uit die oogpunt van ’n bejaarde man wat terugkyk op sy lewe.”
[Luister] Len Muller: Onwrikbaar in die ‘oog van die storm’
“Ons wou iets skryf oor die storm wat rondom mense gebeur en die stilte wat in die middel van die storm kan wees as jou fondasie op die regte plek is. Partykeer is dit ’n “doodgewone avontuur” en soms bevind jy jouself in die “oog van die storm”.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Januarie 2017
Len Muller se liedjie, “Ek Glo”, wat op sy nuwe album gaan verskyn wat vroeg vanjaar vrygestel word, bly vir die derde week in die eerste posisie.
Maroela Media Top 20: 28 Maart 2016
Vandag verskyn die heel laaste Maroela Media Top 20 in sy huidige formaat. Agt snitte skuif hoër op die lys, agt daal en drie behou hul posisies. “Dis hier en nou”, van Jacqueline, is vandeesweek se toptreffer.
‘Vir die een wat geval het’ – Len Muller
Die talentvolle sanger-liedjieskrywer Len Muller se nuwe video is die afgelope week bekendgestel. Dié video het ’n dramatiese trant met ’n geestelike ondertoon en dra die boodskap oor dat daar vir jou ’n tweede kans in die lewe gegun word.
Luister: Len Muller gesels oor sy ‘Doodgewone Avontuur’
Maroela Media het met Len Muller gesels oor sy album ‘Doodgewone Avontuur’.