ʼn 32-jarige man, ʼn werknemer op ʼn plaas buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo, is in hegtenis geneem op aanklag dat hy ʼn 30-jarige vermoedelik onwettige jagter doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lephalale"
Man in hof oor onwettig handel in sigarette
Die man se handlanger kon daarin slaag om weg te kom en word steeds gesoek.
Kos, hoop vir SA’ners in ‘haglike isolasiekamp’
“Hierdie mense is belastingbetalers en hulle verdien nie om so sleg behandel te word nie.”
SA’ners in ‘haglike isolasiekamp’ na terugkeer van buurland
“Ons word soos kriminele behandel, die plek is vuil en ons is honger en dors.”
Nog ʼn TVET-student in Limpopo vermoor
Die student se liggaam is Maandagoggend in ʼn plas bloed in die erf van ʼn huis in Onverwacht in Lephalale (Ellisras) gevind.
Drie weer vas wat uit selle ontsnap
Die mans was ten tyde van hul ontsnapping verhoorafwagtend.
Slang pik Pippie se pa
“Pippie het soene gestuur en gesê die slang is simpel om haar pa te pik.”
Pa, seun sterf in ongeluk buite Lephalale
“Ek het só gehoop hulle het net ʼn pap wiel gehad.”
Nóg vyf vas by toetsstasie
Nog vyf persone is Dinsdag in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetsstasie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo.
Talle vas ná beamptes op toetsstasie toeslaan
Sewe mense is in hegtenis geneem nadat daar op ʼn private voertuigtoetsstasie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo toegeslaan is.
Lede van ‘misdaadsindikaat’ vasgetrek
’n Polisiewoordvoerder van Limpopo, het bevestig dat die vier verdagtes vermoedelik deel is van ’n sindikaat wat lede van die Lephalale-gemeenskap al ’n geruime tyd terroriseer.
Soektog duur voort na ontsnaptes
Die polisie in Witpoort buite Lephalale (Ellisras) het ʼn grootskaalse soektog van stapel gestuur na drie verhoorafwagtendes wat Donderdag uit polisie-aanhoudingselle ontsnap het.
11 vas ná busse brand
Paaie is tydens dié protesaksies met klippe versper terwyl twee busse aan die brand gesteek en heeltemal verwoes is.
Sassa-kaarte: Diefstal, bedrog in Limpopo
Gerugte van bedrog en diefstal om die toelae van begunstigdes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) te verkry wil maar net nie gaan lê nie.
Lang herstelpad vir tiener ná spoegkobra haar pik
Anthea se gesin huur nou ʼn suigmasjien teen sowat R1 500 per dag waarmee sy drie maande lank behandel moet word.
Tiener kan arm verloor ná slangbyt
“Rian het na haar kamer toe gegaan en die duvet opgelig, toe spoeg die kobra hom.”
Seun (8) verdrink in riooldam
“Sy maats het huis toe gehardloop om hulp te ontbied.”
Twee vas oor onnie se ontvoering, verkragting
Tydens die inhegtenisnemings is die sleutels van die slagoffer se motor in een van die verdagtes se besit gevind.
Polisieman, makker in hof vir motorkaping
Die polisie van Witpoort het die voertuie deursoek en afgekom op leeupote en -tande, asook banknote van Suid-Afrika en Botswana.
Spoegkobra pik seun (5) op kleinhoewe
“My seuntjie is baie taai, hy huil nie sommer nie. Vandat hy gisteraand gepik is totdat hulle vanoggend op sy voet bloed getrek het, het hy nie een keer gehuil nie, selfs nie eens toe die dokters hom sewe keer in die wond op sy hand ingespuit het nie.”