Liefdadigheid maak die wêreld ʼn beter plek en dit bied ʼn platform vir ons as gebroke mense om steeds goed te kan wees vir ander.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "liefdadigheid"
Foto’s: Leerders se matriekafskeiddrome bewaarheid
“Dit raak ʼn mens se hart as jy sien hoe baie die matrieks dit waardeer. Ons besef ouers kry swaar en moet sente omdraai.”
Gesogte musiekkonsert steun hospitale
Gehore kan uitsien na kragvertonings deur kunstenaars soos Demi Lee Moore, Tarryn Lamb, Ruhan du Toit, Monique Steyn, Corlea en Amira Willighagen.
Radiostasie wil duisende blikkies vir behoeftiges insamel
“Een van die swaarste aspekte van die projek is om te bepaal wie se nood die grootste is.”
Hekelnaalde klik teen dalende kwik
Sowat 1 500 mense van reg oor die land gaan dié naweek aan die ATKV Arendsnes-tak se unieke hekelmarathon ten bate van liefdadigheid deelneem.
Liggiefees skitter danksy weldaad
Sonder dié weldaad sou die fees nie plaasgevind het nie.
Aitsas wil dié Kersfees besonders maak vir bejaardes
“Baie bejaardes is alleen tydens die Kerstyd met absoluut geen vooruitsig om geskenkies saam met geliefdes oop te maak nie.”
Stigting plaas kollig op geslagsgeweld, mensehandel
Adv. Gerrie Nel was die haan onder die henne tydens die geleentheid wat hoofsaaklik deur vroue bygewoon is ter viering van Vrouemaand.
Welsynsorganisasie breek wêreldrekord én beveg hongersnood
“Die wêreld is ʼn ander plek as jy honger is. Wanneer dié basiese behoefte bevredig is, word waardigheid herstel – selfs net vir ʼn oomblik.”
Pta-skole wys hulle gee om vir gemeenskap
“Baie van ons dink ons moet ʼn hospitaal bou om ʼn verskil te kan maak, maar die verskil maak begin die oomblik wanneer iemand iets uitkies wat vir iemand anders die wêreld kan beteken.”
Oos-Randse organisasie voed hongeres met kospakkies
“Ons het begin deur eers net ons eie familie te help, maar dit het mettertyd op my vrou se hart gedruk om ander mense ook te help.”
Fotograwe kiek troeteldiere vir liefdadigheid
“Alles waarmee ek daardie dag in 2018 deur ʼn vreemdeling geseën is, is die vereistes om ʼn fotosessie vir die dag te bespreek.”
Omgeedag wêreldwyd gevier
Kort op die hakke van Swart Vrydag en Kubermaandag volg Giving Tuesday, wat op liefdadigheid in gemeenskappe fokus.
Honger mense baat meeste by dié rekord
Die organisasie het 90 450 blikkies kos oor ʼn afstand van 6,7 km uitgepak.
Foto’s: Serpe in bome bied kleur, warmte vir SA’ners
Enigiemand wat koud kry en ʼn serp benodig, is welkom om een te neem.
Huis Talje, huis van hoop vir gestremde kinders
“Die dankbaarheid van die kinders hier is hartroerend. Hulle is dankbaar vir elke bord kos en nuwe paar kouse. Dit laat jou anders kyk na die lewe.”
Liefdadigheidsvlug voed afgeleë KZN-gemeenskap
“Aangesien die hele provinsie byna in puin lê was dit aanvanklik oorweldigend om te besluit waar die grootste nood is.”
Jongmens, jy kán ’n verskil maak
Hier is tien wenke vir leerders wat belangstel om ʼn verskil te maak.
Passie vir liefdadigheid help gemeenskappe
“Ek kan nie dink dat iemand se lewe nie meer werd was as dit nie. Hy het dit nie verdien om só te leef nie.”
Pa se slim plan met stoele help nou ander
“Pippie is gek oor haar stoel, want dit is spesiaal met pienk vir haar oorgetrek. Ek dink sy sou in hom slaap as sy toegelaat word.”