Drie Jan Allemans met genoeg talent om ʼn noot te hou, is op kykNET se program ‘Wat dit vat’ in popsterre omskep.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Loki Rothman"
Jan Rhaap en Loki Rothman skryf saam trefferlied
Jan vertel die liedjie, wat hy saam met die musikant en kitaarfoendi Loki Rothman geskryf het, gaan oor ʼn onbeplande kuier saam met sy neef, Bulletjie.