ʼn Video van die voorval is destyds op sosiale media versprei waarin daar gesien kan word hoe ʼn man ʼn potspelstok gryp en Vink in die gesig steek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ludi Vink"
Kroegmoord: Man weer in hof
Die 52-jarige man wat teregstaan weens die moord op Ludi Vink, wat in Februarie dood is nadat hy in ʼn kroeg in Alberton met ʼn potspelstok in die oog gesteek is, het Vrydag weer in die hof verskyn.
Hulde gebring aan ‘vreedsame, buitengewone mens’
“Maar toe moes iemand jou wegvat. En ek’s kwaad. En hartseer.”
Verdagte in hof ná man sterf in kroegaanval
Die 52-jarige man wat Ludi Vink (30) glo in ʼn kroeg in Alberton met ʼn potspelstok in die oog gesteek het, het Vrydag in die hof verskyn.
Verdagte vas ná man sterf in kroegaanval
“Ek het nie meer trane nie, net hierdie brand in my keel. Soveel vrae. Soveel hartseer. So ongelooflik baie pyn.”
Man breindood ná gru-aanval in kroeg
Die grusame beeldmateriaal van die voorval toon hoe Vink langs die potspeltafel in die kroeg staan. ʼn Man in ʼn kraaghemp gryp dan die potspelstok en steek Vink in die gesig, voordat hy omdraai en uit die kameraskoot beweeg.