Lugbesoedeling kan inwoners se lewe met tot twee jaar verkort en word selfs verbind met ʼn verhoogde risiko vir demensie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "lugbesoedeling"
Lugbesoedeling: Waar in SA kan jy sien wat jy inasem?
Die departement van omgewingsake het vanoggend in die parlement ʼn voorlegging gedoen oor die stand van lugbesoedeling in Suid-Afrika, en die drie gebiede met die vuilste lug in die land uitgewys.
Fokus op lugbesoedeling net betyds
As ons na Viëtnam as ’n ekonomies ontwikkelde model kyk, moet ons so vinnig as moontlik ’n ommekeer maak en al Suid-Afrika se aandag op hernubare energie fokus. Ons land het ekonomiese groei broodnodig, maar dit hoef nie ten koste van ’n skoon omgewing en die lug wat ons inasem, te gebeur nie, skryf Bonné De Bod.
SA provinsie het vuilste lug ter wêreld
“Omdat Suid-Afrika se steenkoolgordel van die meeste inwoners weggesteek is, is dit maklik om te ontken dat dit regtig bestaan.”
Man verkoop bottels ‘skoon lug’ aan rykes
Selfs die koördinate van waar die lug “gebottel” is, word op die bottel se etiket gedruk, saam met ʼn sertifikaat wat egtheid belowe.
[Video] Toring verander besoedelde lug in diamante
Lugbesoedeling is dalk binnekort iets van die verlede danksy ʼn Nederlandse kunstenaar wat onlangs ʼn “stofsuier vir lugbesoedeling” ontwerp het wat vuil lug opsuig en die koolstof daarvan onttrek om diamante te vervaardig.
80 sterf daagliks in Indië weens lugbesoedeling
ʼn Minister in die regering in Indië het Vrydag gesê tot 80 persone sterf daagliks in die hoofstad, New Delhi, weens lugbesoedeling.
Eskom ontken lugbesoedeling-sterftes
Eskom het Vrydag ʼn verslag, dat twee van sy steenkoolkragstasies tans jaarliks minstens 17 mense se dood veroorsaak, betwis.
Chinese modelle dra maskers teen lugbesoedeling
China se berugte lugbesoedeling het nou so ‘n omvang aangeneem dat modelle by verskeie modeparades verplig was om maskers oor hul neuse en mode te dra.