Die polisie vermoed dat Megan Griesel (20) nie eens bewus was van die rooftog toe sy doodgeskiet is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lydenburg"
Lydenburg-trokdrywer gou in die hof
Twee mense is Vrydag dood toe ʼn wegholvragmotor se remme na bewering ingegee het en die voertuig kilometers ver deur die dorp geploeg het.
Trok saai verwoesting in Lydenburg
Minstens tien motors is deur die wegholvragmotor beskadig terwyl twee mense, ʼn jong egpaar, in die voorval dood is.
Ouers groet hul ‘vasbyter-kind’ ná 1 732 dae
“Toe ons daar staan, was dit asof ʼn mens net geweet het – daar is nie nou meer omdraai nie. 20…10…2… en toe nul. Die masjien het ʼn biep-geluid gemaak en toe sit hulle die masjien af.”
Man gee hom oor ná hy boer glo doodslaan
ʼn Rusie het ontstaan en Lovelock is met ʼn broodkrat oor die kop geslaan, wat hom op die grond laat val het.
Bestuurder gevonnis vir R1 miljoen se bedrog
Mnisi sou dan die ooreenstemmende kontantbedrag vir homself uit die kleinkas neem.
Boer drie keer tydens plaasaanval geskiet
Volgens die polisie het Steenkamp die honde hoor blaf, opgestaan om te gaan kyk en drie aanvallers met klapmusse in die huis teëgekom.
Slapende man by lodge oorval
Die aanvallers het ʼn klip deur die venster geslinger en dit het die slapende man teen sy kop getref.
10-jarige brand met kookwater in Lydenburg
ʼn 10-jarige seun het ernstige beserings opgedoen nadat hy met kookwater gebrand het in Lydenburg, Mpumalanga.
[Foto’s] 18 beseer toe taxi in trekker inploeg
Die taxi het onder ʼn spoorwegbrug in ʼn trekker ingeploeg.
Drie soek ná selfoonwinkel-rooftog
Een van die mans, wat ʼn sak by hom gedra het, het aan ʼn winkelassistent gevra om hom te help voor hy vir die assistent die versteekte wapen in die sak gewys en aangedring het op elektroniese toestelle in die winkel.
Bejaarde wewenaar op Lydenburg-kleinhoewe aangeval
“Johan Prinsloo (73) is vasgebind in ʼn stoel aangetref. Hy was magteloos, het ʼn oop wond aan sy kop gehad en sy hele gesig was blou en geswel.”
Munisipaliteit reageer ná seun doodskok
Die Thaba Chweu-munispaliteit het Maandag sy voorlopige bevindinge bekend gemaak nadat Jaden Landsberg, ʼn gr. 5-leerder aan Laerskool Lydenburg, Vrydag doodgeskok is toe hy saam met maats gaan fietsry het.
Gemeenskap rou ná seun op fiets doodskok
“Sy pa het aangehou en aangehou om noodhulp toe te pas, hy wou net nie aanvaar dat sy seun dood is nie.”
Fietsrit eindig in tragedie vir seun (10)
Volgens ooggetuies het Jaden Landsberg (10), ʼn leerder aan Laerskool Lydenburg, se maatjies hom uit die water probeer haal, maar hulle kon nie daarin slaag nie, want “die water het hulle geskok”.
Polisieman vas wat glo vrou, baba skiet
ʼn Polisiekonstabel verbonde aan die Lydenburg-polisiestasie in Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat hy die afgelope naweek glo ʼn 24-jarige vrou en haar drie maande oue baba geskiet het.
Tienermeisie vas vir vriend se moord
ʼn 17-jarige meisie van Lydenburg in Mpumalanga is in hegtenis geneem in verband met haar vriend se dood Saterdagmiddag in dié dorp.
Man sterf ná wrede kaping
ʼn Man is dood en sy vriend ernstig beseer nadat hul voertuig in Lydenburg, Mpumalanga, gekaap is.
Man vermoor glo polisievrou, pleeg selfmoord
Die Mpumalanga-polisie ondersoek ʼn saak van moord en doen ʼn geregtelike doodsondersoek, nadat ʼn man glo sy vriendin, ʼn konstabel verbonde aan die Lydenburg-polisiestasie, vermoor en toe selfmoord gepleeg het.
Gr. 1-leerder ernstig beseer by skool
ʼn Gr. 1-leerder het ernstige beserings opgedoen toe hy deur ʼn voertuig raakgery is by ʼn skool in Lydenburg, Mpumalanga.