Dit sal die eerste keer wees dat Christian Brueckner in die openbaar verskyn sedert hy in April 2022 formeel as die verdagte in Madeleine McCann se verdwyning geïdentifiseer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Madeleine McCann"
‘Maddie’-verdagte in hof oor onverwante sake
Die hoofverdagte in die verdwyning van die Britse kleuter Madeleine McCann sal van Februarie in ʼn hof in Duitsland verhoor word oor vyf onverwante seksuele oortredings.
Madeleine McCann: Items by reservoir gevind, ontleed
“Dit sal in die komende dae en weke ontleed word. Dit is nog nie moontlik om te sê of enige van die items wel met die Madeleine McCann-saak verband hou nie.”
Nuwe soektog na Madeleine McCann by reservoir afgehandel
Monsters van grond is geneem en stukkies lap is in die afgesperde gebied versamel.
Madeleine McCann: Polisie deursoek Portugese reservoir
Die reservoir is is byna 50 km van waar klein Madeleine destyds by die Algarve-toeristeoord Praia da Luz vermis geraak het.
Video: Madeleine McCann se ouers soek nog steeds
“Ons is lief vir jou en ons wag vir jou. Ons sal nooit opgee nie.”
Madeleine McCann: DNS-uitslae bekend
Hoewel baie mense oor die jare al aangevoer het dat hulle die vermiste Madeleine is, het Julia Wendell se bewerings opslae gemaak danksy ooreenkomste in hulle voorkoms.
Madeleine McCann: Poolse vrou se DNS tans getoets
Die private ondersoeker dr. Fia Johansson het bevestig dat daar tans bewyse is wat toon dat die Poolse vrou deur ’n internasionale sekshandelgroep van ’n ander land na Pole verhandel is.
Poolse vrou beweer sy is vermiste Madeleine McCann
Julie Wendell beweer sy het dieselfde spikkel in haar oog en ʼn sproet op haar been as wat Madeleine gehad het.
Madeleine McCann-verdagte van seksmisdrywe aangekla
Die jongste klagte teen Christian Brückner sluit onder meer die seksuele misbruik van kinders jonger as 14 in.
Nuwe bewyse teen Madeleine McCann-verdagte
Items wat aan Madeleine McCann behoort, is glo in Brückner se kampeerwa gevind.
15 jaar: Maddie McCann se ouers onthou
“Ongeag die uitkoms, Madeleine sal altyd ons dogter wees en ʼn werklik grusame misdaad is gepleeg. Hierdie dinge sal bly.”
Madeleine McCann-verdagte verdedig onskuld
Christian Brueckner sê die owerhede het geen bewyse dat hy Madeleine McCann ontvoer of vermoor het nie.
Amptelike verdagte geïdentifiseer in Madeleine McCann-saak
Die verdagte dien tans tronkstraf vir dwelmhandel in Duitsland uit.
Madeleine McCann: Ouers het steeds hoop voor haar 18de verjaarsdag
Die ouers van die vermiste Britse meisie Madelein McCann sê hulle hoop nog steeds om hul dogter weer te sien, in ʼn boodskap wat uitgestuur is voor haar 18de verjaarsdag volgende week.
Madeleine McCann-verdagte nie nou vrygelaat
Die hoofverdagte in die verdwyning van Madeleine McCann se pogings om binnekort vrygelaat te word, het misluk.
Madeleine McCann: ‘Getuie in saak onbetroubaar’
Die soektog na Madeleine McCann het reeds miljoene pond beloop.
Madelein McCann-ondersoek: Erf in Duitsland opgegrawe
ʼn Man op ʼn naburige perseel het aan die media gesê dat daar al vir die afgelope twee jaar niemand op die erf woon nie.
Madeleine McCann: 90% van saak glo opgelos
’n Vrou is intussen ook ondervra oor haar betrokkenheid by die verdagte in die saak.
Owerhede soek na Madeleine McCann se liggaam
Daar is glo verneem dat die verdagte in Madeleine se verdwyning ook destyds gereeld in die omgewing gesien is.