Behalwe dat drank en dwelms onwettig by die stortingsterrein verkoop word, woon daar ook mense in onwettige strukture.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mangaung"
Lid van opposisie is nuwe Mangaung-burgemeester
’n Lid van ’n opposisieparty is Vrydag tot burgemeester van die Mangaung-metroraad in Bloemfontein verkies. Pappie Mokoena van die African Alliance of Social Democrats was…
Inwoners spring self in om Rommelstad weer Rosestad te maak
Daar is inwoners wat al drastiese stappe gedoen het deur na ander woonbuurte te verhuis of selfs die stad heeltemal vaarwel te roep weens die swak dienslewering in die stad.
Staking verhoed verkiesing van Bfn-burgemeester
“Ons moet ons werk as raadslede doen en dit is om raadsvergaderings by te woon. Ek verstaan die werkers is ontevrede oor hul salarisse, maar dis nie die regte manier om uiting aan hul ongelukkigheid te gee nie.”
Mangaung mors geld, wys tenderverslag
Byna die helfte van die geld vir ʼn sogenaamde bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld is aan spyseniering bestee.
Bloemwater draai weer krane toe oor skuld
Volgens Bloemwater skuld die metro hom meer as R270 miljoen.
Waterkrisis: Mangaung-metro moet nou R120 miljoen opdok
“Bloemwater wil graag op rekord plaas dat die herstel van die water ’n tydelike maatreël is onderworpe aan die metro se nakoming van die ooreenkoms.”
Watertoevoer na Bloemfontein herstel
Die watertoevoer was etlike dae lank beperk, terwyl die krane in sommige buurte heeltemal droog was.
Bloem-begraafplaas nou rioolplaas
“Duisende liter riool borrel tussen die treinspoor en die begraafplaas en het in effek al ’n riooldam gevorm.”
Mosie teen Mangaung se omstrede burgemeester slaag
“Ons beskou dit as ʼn oorwinning vir die inwoners van die metro.”
Vyf vas vir aanval op afgetrede SAUK-redakteur
Dié oudredakteur was vir meer as 30 jaar by die SAUK betrokke.
Diere gaan dood van honger by Bloem-dieretuin
’n Buffel, drie Barberry-skape en ’n impala het dood in hul kampe gelê.
Mangaung-metro aangekla ná honde uitgesit moes word
Vyf veiligheidshonde van die wetstoepassingsafdeling van die Mangaung-metro moes uitgesit word nadat die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) op die honde beslag gelê het.
Talle beseer toe winkelsentrum in Bloem se dak ineenstort
Die dak het voor Pep Stores inmekaargesak.
Ingryping by Mangaung-munisipaliteit
“Ons is vol vertroue dat hierdie besluit beter resultate vir die stad en sy burgers sal lewer.”
‘Waterkrisis in Bloem afgeweer’
“Die krisis is nou grootliks afgeweer. Die metro faal egter om voldoende te beplan om krisisse vroegtydig af te weer.”
Bloem se krag nie meer gesny
Eskom het ʼn betalingsooreenkoms met Centlec, kragverskaffer van die Mangaung-metro, aangegaan.
Vrystaat-krag: Onsekerheid heers weens twis tussen Eskom, metro
Eskom hou voet by stuk dat daar nog nie ʼn amptelike betalingsooreenkoms met die Mangaung-metro is nie en dat krag na die metro onderbreek sal word indien só ʼn ooreenkoms nie vandag bereik word nie.
DA sê Mangaung-afgradering gaan beleggings, werksgeleenthede kos
Dit ʼn alledaagse verskynsel vir inwoners om dae lank sonder water te sit, terwyl herstelwerk aan paaie en vullisverwydering in die metro al hoe minder gedoen word. Verlede maand is beperkings ook op Bloem Water weens agterstallige skuld geplaas.
Mangaung vermors 13 miljard liter water
Die Mangaung-metro, wat Bloemfontein en ander omliggende dorpe bedien, het verlede jaar 13 miljard liter water verloor weens lekkasies en swak instandhouding.