Ons Mango-lede en die #SwartMaandag-protes teen plaasmoorde en -aanvalle het egter gewys dat daar ʼn tyd en plek vir openbare protes en “straat-aktivisme” is wanneer ons wil seker maak ons boodskap word gehoor wanneer ons geduld opgeraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mango-staking"
Mango-staking verby
Die staking deur vlieëniers by Mango wat Maandagoggend begin het, het laat Donderdagaand tot ʼn einde gekom.
Mango-staking: Mango versoek ʼn gesprek met vakbond
Mango het die vakbond Solidariteit glo versoek om weer na die gesprekstafel te kom om sodoende ʼn vergelyk tussen die partye te probeer bewerkstellig te midde van ʼn staking deur vlieëniers by die lugredery.
Talle Mango-vlugte weens staking gekanselleer
Mango moes Maandag bontstaan om al hul passasiers, te midde van ʼn staking deur die lugredery se vlieëniers, wel by hul bestemmings te kry.
Mango-vlieëniers staak
Personeel en vlieëniers van die lugredery Mango het Maandagoggend begin staak.