Die soektog duur voort na die luukse Maserati-sportnutsvoertuig wat Saterdag in ʼn skynbare ontvoeringsdrama by ʼn handelaar in Johannesburg gesteel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maserati"
Maserati-boewe ontvoer twee werkers
Twee werknemers van ʼn Maserati-handelaar in Johannesburg is Saterdagoggend ontvoer toe een van dié luukse voertuie by die handelaar gekaap is.